Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guesthouse Indongo

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Guesthouse Indongo
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Martin J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer kom.

Fantastiese ligging, netjiese kamer en badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmari P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief sal ons graag weer daar wil bly.

Pragtig, netjies en skoon. Heerlike ontbyt ingesluit. Baie gasvry. Sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quintus B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Quintus B
Enkelreisiger

Ek het daar gebly vir werk maar het geen klagtes nie. Alles was 100%.

Baie lekker gebly. Ontbyt was lekker. Staf was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christina M
Besigheidsreis

Good value for money.

Very friendly and efficient, perfect for the traveler.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes P B D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes P B D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik, skoon en als werk.

Baie aangenaam. Eienaar persoonlik teenwoordig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerard K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect accomodation.

Large room, clean, large bathroom and frienly staff. Good breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim en netjies. Oud en nuut ontmoet.

Baie lekker ontbyt en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guesthouse Indongo se terugvoer

Baie dankie Marius was vir ons ook n eer om julle te kon akkommodeer. Hoop regtig ons sien julle binnekort weer. Ons wens julle ook n veilige reis toe terug na SA.
Groete, Johny en Staff.

Guesthouse Indongo
Andre O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verwagtinge is oortref.

Dis lekker om 'n resensie te skryf as daar niks negatief is nie. Guesthouse Indongo word deur Johny met groot trots bestuur. Sy span is uitstekend opgelei en vriendelik. Die dekor, netheid, toerusting en kwaliteit van beddegoed is uit die boonste rakke en in 'n luukse klas, tog is die tariewe bekostigbaar. Die ontbyt het ons aangenaam verras en is vars voorberei soos jy aansit by jou tafel. Vyf sterre beteken vir my uitsonderlike verblyf in alle aspekte, en Guesthouse Indongo verdien dit. Dis nou ons plek in Swakopmund.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrista G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrista G
Gesin met klein kinders

Heerlike vakansie!

Ons het die beste diens gekry en het so lekker gebly. Almal was regtig vriendelik en baie behulpsaam. Ons is mal oor Swakopmund en sal beslis weer by Indongo tuisgaan. Alles is silwerskoon en op sy plek. Baie dankie vir uitstekende verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita G
Besigheidsreis

Goeie verblyf.

Sal áltyd by Indongo bespreek wanneer ek na Swakopmund reis. Kon met hul reël vir vervroegde onbyt. Baie naby strand geleë en is modern en netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert W
Gesin met klein kinders

Naby strand, netjiese gastehuis

Baie lekker gebly. Ruim kamers, goeie diens, lekker ontbyt, goeie tariewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guesthouse Indongo se terugvoer

Wil net graag ook vir julle dankie sê vir di ondersteuning, en is baie dankbaar ons kon julle tuiste wees in Namibia vir n aangename vakansie.
Groete, Johny en Staff.

Guesthouse Indongo
Annemarie G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik kuiertyd by Indongo. Kan die gastehuis hoog aanbeveel.

Wat 'n uiters aangename ondervinding. Veral in 'n tyd soos die met 'n pandemie waar toerisme en hospitaliteisinstansies onder soveel druk is. Die plek is werklik lieflik, modern ingerig, die linne kraakwit skoon en alles is superskoon. Gou het Johnny en sy span vir ek en my man 'n familie 'away from home' geword. Ons kon doen met die warmte want ons moes huis soek tydens ons besoek daar en dit was stresvol genoeg. Niks was te veel nie. Jy kon net vra en dit was gedoen. Mens voel veilig. Ons motor was snags selfs in 'n motorhuis geparkeer. Die ligging is super ideaal. Rustig en uit die direkte gewoel. Tog kan jy binne drie minute see toe stap en binne 5 min se ry reg in die hartjie van Swakop self wees asook die gewilde Platz am Meer. Almal in die span het te alle tye aan Covid voorkomingsvereistes voldoen wat belangrik was, want dit het gewys hulle gee om nie net vir hulle eie welstand nie, maar ook die van hulle gaste. Ek sien hulle sommer binnekort weer. Tonne dankies weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Moses Garoeb-straat 12, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA037fcde3587694b5a1447f25ef4f1e9b13e45286aaed4a48f447019e15e7942b2b30ccb9f1b4796f5cc1906af8eb5ed20fae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 12 Moses Garoeb Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -22.665435005835 14.527887403965
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem