Guinea Fowl Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Guinea Fowl Lodge is ideaal geleë: Dit is 2 minute se stap vanaf die middedorp en strandmeer en weg van die besige hoofweg af. Elke slaapkamer is smaakvol ingerig en het sy eie balkon wat ongelooflike uitsigte op die Knysna-koppe en oor die strandmeer bied. Dié ou woning bied 'n warm atmosfeer waar gaste daagliks 'n stewige Suid-Afrikaanse ontbyt kan geniet.

Guinea Fowl Lodge bied geriewe soos satelliet-TV, veilige parkeerplek op die perseel, kredietkaartgeriewe, wasgoeddiens op aanvraag, swembad, braai, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskas. Elke kamer het sy eie ingang en beskik oor 'n verwarmer en waaier.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Guinea Fowl Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za