Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guinevere Guest Farm

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Guinevere-gasteplaas, erfdeel 1 van plaas 402, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R12 000 per nag (plek vir 28)

Beskrywing

Guinevere Guest Farm is 'n unieke, privaat selfsorgplaashuis in Tulbagh in die historiese Land van Waverenvallei en is ideaal vir 'n groep wat op soek is na gerief en ontspanning.

Die plaashuis se tweede verdieping beskik oor 10 ruim slaapkamers wat slaapplek vir 28 volwassenes het en daar is 'n kuierarea met 'n kroeg, pooltafel en 'n TV met DStv. Die slaapkamers het koninggrootte-, koningingrootte-, dubbel- óf enkelbeddens, en elke slaapkamer het 'n privaat balkon en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Op die onderste verdieping is daar 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, gasstoof, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is en daar is genoeg werksoppervlaktes. Die plaashuis het 2 sitareas met 'n kaggel en TV's en 'n groot eetarea met sitplek vir 28 gaste.

'n Swembad met sonstoele, gratis WiFi oral op die gasteplaas, 'n joga-ateljee, 'n braai-area, 'n houtvuur-warmbad en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die gasteplaas kan ook voorsiening maak vir geleenthede soos troues, konferensies, werkswinkels, kombuistees en ooievaarstees.

Slaapplek

’n Bespreking by Guinevere Guest Farm sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 8
Plek vir 4 mense
2 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 9
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 10
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Guinevere-gasteplaas, erfdeel 1 van plaas 402, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R12 000
per nag (plek vir 28)
Vanaf
Vanaf R12 000
per nag (plek vir 28)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Guinevere-gasteplaas, erfdeel 1 van plaas 402, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5ba278188b3c54833264ca4df727abe0f062669f5d39764722f597bc9bebf7faec92eeaf95f13e372ef76d5c4bec993a2ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 000 per nag (plek vir 28) Guinevere Guest farm, portion 1 of farm 402 Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 12:00 -33.348472222222 19.128861111111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem