Saldanha Akkommodasie by Gultyde Guest House | LekkeSlaap
+10
+10

Gultyde Guest House

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: See-weg 3, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Gultyde Guesthouse is in die prentjiemooi Hoedjiesbay in die hartjie van Saldanhabaai aan die Kaapse Weskus geleë. Gultyde Guesthouse het 'n ruim, gesinsvriendelike selfsorg-eenheid in 'n binnehof aan die agterkant van 'n perseel teen die strand. Die eenheid is nuut gemeubileer en goed toegerus. Dit het 1 kamer met 'n koningingrootte-bed, 'n aparte kombuisie en 'n sitkamer/eetarea. Gaste het toegang tot die privaat binnehof en braaigeriewe. Kinders of 'n derde volwassene kan op versoek toegelaat word.

Gultyde bied veilige parkeerplek op die perseel met afstandbeheertoegang. Die eienaars woon op die perseel en is bereid om jou met enige iets ekstra te help. Die huis is naby 'n pragtige, 4 km lange stuk strand waar jy kan gaan stap of draf, en dit is ook naby winkels en restaurante. Gultyde bied ook gratis WiFi en DStv aan gaste. Besienswaardighede in en rondom Saldanhabaai sluit die Cape Columbine Natuurreservaat in en dit is naby Paternoster, Jacobsbaai, Velddrif, Langebaan en die Postberg Veldblomreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Gultyde Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • See-weg 3, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gultyde Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Saldanha Weskus Wes-Kaap
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: See-weg 3, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPsNPyEj6kWFgd8kbiUKyCyNoharP65yY6dLmQt2fyIpgcGVbG2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 3 See Road Saldanha 7395 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.005913631621 17.945611881945
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za