Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gulu Private Resort

Winteraanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1015 Burnside Gulu, Gulu Private Resort, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R1 275 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gulu Private Resort bied 'n persoonlike en onvergeetlike ervaring aan elke gas en is net 14 km vanaf die Oos-Londen Lughawe en slegs 10 minute se ry langs die skilderagtige R72-kuspad vanaf Kidds Beach en Port Alfred. Dit is op die rustige oewer van die Gulu-rivier en bied 'n rustige wegbreekplek ver van die gedruis van die stad.

Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede. Drie van die eenhede het slaapplek vir 4 gaste elk en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het enkelbeddens. Die en suite-badkamers het elkeen 'n stort en toilet. Die vierde eenheid het slaapplek vir 2 gaste, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet.

Elke eenheid se kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, ketel, strykyster, broodrooster, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV, DStv, gemeenskaplike braai-area en 'n uitsig oor die rivier in.

Die nuut-opgeknapte oopplan-ateljeewoonstel is romanties en ideaal vir gaste wat lekker wil ontspan. Hierdie knus toevlugsoord is perfek ontwerp vir 2 gaste en bied 'n romantiese wegbreek met tuinuitsigte.

Gulu Private Resort bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir beide klein en groot groepe, of onvergeetlike wegbreke saam met familie of vriende.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Gulu Private Resort
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ilona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 7

Ligging

  • Plaas 1015 Burnside Gulu, Gulu Private Resort, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Gulu Private Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Buffelstad Oos-Kaap
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1015 Burnside Gulu, Gulu Private Resort, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmMjEzNzNjLWViNzktNGRkYS04NjVjLTdlMGQ3M2E4ZjViNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Farm 1015 Burnside Gulu Gulu Private Resort 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.10744995162 27.732474803925
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem