Gulu Private Resort
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 1015 Burnside Gulu, Gulu Private Resort, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 500R1 275 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gulu Private Resort is in Oos-Londen geleë en bied tuisgemaakte maaltye, skoon en knus verblyf, konferensie- en funksievenues en pragtige uitsigte oor die omgewing. Die oord is gerieflik 10-15 min vanaf Oos-Londen Lughawe geleë. Die eenheid bied ook lieflike rivieruitsigte met 'n verskeidenheid voëllewe.
Verblyf beskik oor 8 en suite-eenhede met slaapplek vir 20 gaste.
Die En suite-dubbelkamers is geskik vir 2 gaste en het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander kamergeriewe sluit lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV in.
Die Dubbelkamer - enkelbeddens is geskik vir 2 gaste met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV in.
Die Gedeelde eenheid is eksklusief geskik vir 4 gaste wat geriewe moet deel. Dit het 2 slaapkamers waarvan die eerste 2 enkelbeddens en die ander 'n dubbelbed het. Die badkamer het 2 storte, 2 toilette en 2 wasbakke. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder het die eenheid 'n sitarea met 'n rivieruitsig en 'n privaat braai-area.
Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, veilige parkeerplek, 'n lughawependeldiens, 'n restaurant, kroeg en konferensiegeriewe in. Aktiwiteite op die perseel sluit voëlkyk, visvang en kanovaart in.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, voetslaan, swem en visvang in.
Let asb. dat WiFi teen ekstra koste en slegs in die gemeenskaplike area beskikbaar is. Gaste is welkom om hulle eie WiFi-versender saambring.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ilona Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jaar gelys 7
Ligging
- Plaas 1015 Burnside Gulu, Gulu Private Resort, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink Gulu Private Resort het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Buffelstad Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 1015 Burnside Gulu, Gulu Private Resort, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom