Gunner's Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Gunner's Lodge bied goeie B&B-akkommodasie aan alle reisigers in Napier. Hierdie gerieflike B&B-gastehuis in Napier in die Overberg is ideaal vir reisigers wat op soek is na plattelandse vakansieverblyf naby Kaapstad.

Die lodge het 4 gastekamers. Al die kamers het en suite-badkamers en daar is 'n gesinsuite met 1 dubbelkamer wat met 'n 2-enkelbedkamer skakel. Al die kamers het TV's met DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gekwoteerde tariewe sluit nie 'n ontbyt in nie, maar 'n volledige Engelse ontbyt, middagetes en aandetes is beskikbaar by die restaurant langsaan, Gunner's Mess.

Dit is een van die gewildste restaurante in die Overberg en bedien goeie, voedsame Suid-Afrikaanse tuisgekookte maaltye, insluitend 'n groot verskeidenheid wildsvleis. Inwoners kuier ook graag by die kroeg waar jy 'n lekker bier, plaaslike kookkuns en 'n goeie koppie koffie kan geniet. Gunner en Rosemary se ander restaurant, die opgeknapte weergawe van die oorspronklike handelswinkel van 1870, is in Julie 2004 voltooi.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Wynkelder

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gunner's Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R690 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]