Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gusto's Inn

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.2/5

Tarren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jare op LekkeSlaap 1

Opsomming van Resensie

2.3 uit 5van 6 resensies vir Gusto's Inn
Netheid
2.2/5
Diens
2.3/5
Ligging
2.3/5
Veiligheid
2.3/5
Waarde vir geld
2.2/5
Rudi B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Rudi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek stel voor julle moet nie meer die gastehuis adverteer nie.

Baie teleurgesteld. Die kamer wat aan ons toegeken was, was agter langs 'n braai-area waar daar kar-sitplekke gestaan het, no. 9. Ons het onmiddellik gevra of ons kon skuif en het toe kamer no. 5 geneem. Die opsigter moes toe skielik die kamer regkry. Alles was in orde tot ons agterkom daar is nie warm water nie. Het gekla by die opsigter en hy het gesê hy het al geklaar daaroor. Ek het bevestiging met die ander gaste gekry dat kamer no. 3 tot 5 nie warm water het nie van hul aankoms af en niks word gedoen nie. Het die eienaar geskakel, maar geen antwoord nie. Ons het die volgende oggend uitgebook en vertrek om ander blyplek te kry. Kan ons asb. 'n terugbetaling kry aangesien ons net een aand oorgeslaap het en in 'n goedkoper kamer. Baie dankie. Jammer, ek sien nie die fasiliteit om foto's aan te heg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martijn V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Martijn V
Saam met vriende

Niks in huisie. Geen toilet papier. Braai area heel vervalle.

Ons het daar gebly maar dit was maar glad nie soos op die fotos nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great plek vir n aand se slaap.

Heel oulike plekkie, ek en my verloofde het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melloney V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Melloney V
Saam met vriende

Akkommodasie is teleurstellend, area is asemrowend.

Dis baie basiese akkommodasie. Ons moes self toiletpapier gaan koop want daar was nie. Eenheid 4 se krag het nie behoorlik gewerk nie en het geen handdoeke eers in gehad. Eenheid 6 het 'n selfsorg kombuis, maar daar is nie eens 'n pan nie, so hoe maak mens kos. Die area is pragtig.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Pierre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gaan verby.

Dink twee keer voordat jy 'n bespreking maak. Met my aankoms het niemand van my geweet nie. Sekuriteit is 'n probleem. Geleë langs die lokasie. Ek het dadelik alternatiewe blyplek gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R600
R600 R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monumentstraat 27, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA223b7876d32e940de9f80b19e393d5d1ec221b5809c30fa4b2ccef0089c3bb0d21c3e9adce6eaa4c54b6ffb9692a4e785634?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R510 per nag (plek vir 2) 6 5 1 3 27 Monument Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.9351552 30.8397104
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem