Gusto's Inn
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 17 Apr 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Monumentstraat 27, Graskop, 1270, Mpumalanga
-
Vanaf
R600R510 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gusto's Inn bied oornagverblyf aan ontspannings- en sakereisigers in Graskop, sowat 15 km vanaf die Mac Mac-watervalle. Dit spog met 'n tuinarea, veilige parkeerplek en 'n stoep.
Die eiendom bied 'n keuse tussen 3 selfsorg-eenhede waarvan een 'n gesinseenheid is wat slaapplek aan 4 gaste beid. Die ander eenhede bied elk slaapplek aan 2 gaste. Hierdie eenhede het 'n dubbelbed, koningingrootte-bed or 2 driekwartbeddens. Die gesinseenheid beskik oor 2 slaapkamers en het 'n stapelbed. Al die eenhede het 'n privaat badkamer met 'n stort of 'n stort-oor-bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die selfsorg-eenhede het ook 'n mikrogolfoond, stoof en 'n oond. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in elke kamer beskikbaar.
Ander geriewe op die perseel sluit 24 uur-ontvangs en 'n gemeenskaplike swembad in.
Die eiendom is 28 km vanaf Sabie-buiteklub en Vertroosting Natuurreservaat is slegs 35 km ver. Die naaste lughawe is die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe wat sowat 90 km ver is.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.6/5
Tarren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Monumentstraat 27, Graskop, 1270, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Graskop Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Monumentstraat 27, Graskop, 1270, Mpumalanga