LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gwahumbe Game & Spa | LekkeSlaap
+25

Gwahumbe Game & Spa

Wildsplaas
Serengeti
Vanaf R2 900
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke Serengeti-kamer het 2 enkelbeddens, en 'n groot en suite-badkamer met 'n stort en bad. Tee- en koffiemaakgeriewe, tuisgebakte beskuit, komplimentêre sjerrie en standaard-toiletware word voorsien. Buite is daar 'n privaat balkon wat uitkyk oor die vallei.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Aandete en ontbyt ingesluit.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eagles Nest Lodge
Vanaf R4 700
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid is net 20 m van die hoof-lodge af en is perfek vir groter groepe. Dit bied slaapplek vir 8 met 3 en suite-slaapkamers en 'n knus solderarea wat direk uitkyk op die valleikom onder. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Buite is daar 'n dek met 'n plonspoel wat uitkyk oor die vallei, 'n buitenste lapa en oorgenoeg parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 900
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gwahumbe Game & Spa, D368, Mid-Illovo, 3750, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlNmQxNTJjLTYzNTMtNGI0NC1hMTE4LTNhOWNlNTViYWZiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 900  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 Gwahumbe Game & Spa D368 3750 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -29.961682970509 30.546197891235
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!