Gypsy Guest House Clarens
Kry 15% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Mei 2024 tot 19 Mei 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malherbestraat 101, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 10
- Vanaf R630 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gypsy Guest House Clarens bied 'n eklektiese en rustige wegbreekplek waar paartjies 'n romantiese, plattelandse vakansie kan geniet. Hier is daar baie kleur en kreatiwiteit. Clarens is 'n klein dorpie tussen die voorheuwels van die Malutiberge en die dorp is bekend vir sy galerye, prentjiemooi uitsigte, staproetes en museums.
Verblyf word in 3 aparte, luukse selfsorg-eenhede genaamd Jade, Magenta en Topaz gebied en is ideaal vir paartjies. Magenta en Topaz kan saam bespreek word vir 4 gaste. Elke kamer en selfs die en suite-badkamers is met ryk juweelkleure versier. Daar is gehalte-beddens met wit katoenlinne, dons-duvets, elektriese komberse, handgemaakte komberse en oulike kussings. Elke kamer behalwe Magenta is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers word skoongemaak.
Elke kamer het 'n deur vanaf die slaapkamer wat na die tuin vol skadubome lei. Die privaat stoepe is ideaal om op te ontspan. Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, WiFi, tuin, vuurput en veilige parkeerplek in.
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Sandy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 125
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Malherbestraat 101, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Gypsy Guest House Clarens het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malherbestraat 101, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 10