H4 Princess Beach
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Princess-straat, H4 Princess Beach, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
H4 Princess Beach is 'n selfsorgwoonstel in Houtbaai. Die woonstel is 500 m vanaf Chapmanspiek, 500 m vanaf die pragtige Houtbaai-strand en naby verskeie restaurante en winkels.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n driekwartbed. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.
Die sitkamer bied toegang tot 'n privaat tuin met meubels. Daar is 'n swembad en braaigeriewe in die kompleks.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Michele Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 16
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Princess-straat, H4 Princess Beach, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Houtbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Princess-straat, H4 Princess Beach, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap