Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Seehuisie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Ons Seehuisie
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Martelise M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martelise M

Voel soos jou eie huis by die see.

Ons het vreeslik lekker gebly by Ons Seehuisie. Alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Genoeg breekware en glase. Oulike noodliggies en 'n gasstoof vir load shedding. Die eienaar het aan alles gedink. Die ligging was vir ons perfek. Naby aan die strand en maklik om op 'n hoofpad te kom. Die huis is pragtig, ruim en gerieflik ingerig. Ons sal graag weer by Ons Seehuisie wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolandi K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolandi K
Gesin met klein kinders

Baie gebruikersvriendelik en prakties.

Huis het meeste dinge beskikbaar gehad wat 'n gesin alledaags gebruik. Dalk oorweeg om in sonkrag of 'n inverter stelsel te belê vir beurtkrag. Sal graag weer daar wil woon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Seehuisie se terugvoer

Goeie dag, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Beurtkrag is ongelukkig 'n realiteit en daarom is daar LED ligte voorsien by die huis met herlaaibare batterye vir die gemak van ons gaste.

Ons Seehuisie
Rita J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rita J

Die huis is ruim met 'n ingeboude braai wat baie waardevol was, want die wind het baie gewaai.

Die huisoppasser en eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het regtig ons tyd daar baie geniet. Sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier. Pragtige huis in 'n lekker omgewing.

Huis gemaklik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiboklaan 92, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdeb809f74353709ab3344890e6db98f7cd2a101e8a57c2391a29f5fb897f88299b234da00028c45ed3200fee1e296fbb4c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 92 Rooibok Laan Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.071798911463 22.17237773807
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem