Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Habitat Place

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2024 tot 1 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Danie Pienaar-singel 1A, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R990 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Habitat Place is 'n bekoorlike huis met baie ruimte vir pret en is perfek vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby die Northridge Mall, Preller Plein, CRC en verskeie ander skole geleë.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 5 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, eet- en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 1 bababedjie sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed in die derde badkamer. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 6 sitplekke. Daar is gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix.

Buite is 'n heerlike grasperk waar kinders kan rondspeel. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek in 'n motorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Habitat Place sluit in:

Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Habitat Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kelsey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 1

Ligging

  • Danie Pienaar-singel 1A, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Habitat Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Danie Pienaar-singel 1A, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45020efabcb8d1d92c8f087c1eac50f659d411a72efee9b6c24a9fc9cf533a3b2f692776b49862bf0d35999f910b997fc111?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 7) 19 5 1 5 1A Danie Pienaar Crescent Pentagon Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-15:00 09:00 -29.077135077786 26.222126390738
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem