We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Hadeda Guest House | LekkeSlaap
+29

Hadeda Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thringstraat 22, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hadeda Guest House bied oornagverblyf in Kroonstad. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplek op pad na verskeie bestemmings.

Verblyf by Hadeda Guest House beskik oor 3 gastekamers en 1 selfsorgwoonstel. Elke kamer het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Elke gastekamer het 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis het ook braaigeriewe en daar is veilige parkeerplek vir voertuie. Hadeda Guest House is naby winkels, restaurante, museums en ander geriewe in die stad geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Hadeda Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Thringstraat 22, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Hadeda Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thringstraat 22, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0addf243b5a95dfcb558707ec22fbda4d55f5d75c03adfe6396f1aa28cd8b1c820ce40aa0174fe4b79b5b1c23146d68aecc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 22 Thring Street Wilgenhof 9499 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -27.67385 27.24302
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem