LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hadingham Russell Holiday House | LekkeSlaap
+10

Hadingham Russell Holiday House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoensingel 5, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hadingham Russell Holiday House is 'n gerieflike eenheid met slaapplek vir 4 gaste in Sandbaai.

Die eenheid op die grondverdieping het 2 slaapkamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die boonste gedeelte van die huis is 'n stoorkamer. Slegs die onderste area is beskikbaar.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en 'n etenstafel. Wasgoedgeriewe is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n patio met braaigeriewe en bied 'n uitsig op die berge.

Hadingham Russell Holiday House is 1 km vanaf Sandbaai se strand en 5 km vanaf Hermanus se middedorp, wat 'n verskeidenheid restaurante, winkels, stalletjies en 'n uitkykpunte vir walviskyk bied. Gaste kan ook doendinge soos abseil, zip-line, bergfietsry en haaihokduik geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Hadingham Russell Holiday House sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Hadingham Russell Holiday House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Perlemoensingel 5, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hadingham Russell Holiday House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoensingel 5, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADtUKdHG84S4vGiu2reC3k1gHSGgGr9BSw3qcR2GQMhTtiQIWeE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 5 Perlemoen Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.415431396543 19.192968638983
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!