Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haga Haga Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 15 resensies vir Haga Haga Hotel
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Jaques S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jaques S
Gesin met klein kinders

Nice stay with stunning views, the food could use some work and the kids' meals.

Stunning views and a brilliant location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetbare lekke bederf met die mooiste uitsig en verblyf!

Ons het 'n onvergeetbare lekke langnaweek by Haga Haga Hotel gehad. Eienaars en personeel wat uit hul pad gaan om jou welkom te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton P
Gesin met tieners

Haga Haga is die lekkerste vakansieplek waar mens se siel rus kry.

Ons het lekker gebly, dankie. Pragtige ou hotel, skoon, gerieflik, mooi uitsig. Vriendelike, behulpsame mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jodie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Jodie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek kan nie wag om terug te gaan nie!

Amazing ligging en fantastiese atmosfeer. Hotel is huislik en kos is heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claire H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Claire H
Gesin met tieners

Lovely being right on the sea but hotel in need of an upgrade into this century.

Stay was fine, lovely being right on the sea. The bathroom had a terrible smell. The hotel is very dated and in need of some refurbishment. The room was comfortable and clean. The meal was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozanne S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rozanne S
Saam met vriende

Groep vriendinne wat gestap het van Keimond tot Cintsa.

Ons het heerlik gebly. Hierdie verblyf is lieflik en geleë op 'n pragtige deel van die Wilde Kus. Die kamers was skoon en gerieflik met 'n pragtige see-uitsig. Ons sal graag weer hier kom bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corna W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corna W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en vriendelike diens.

Ons was baie beïndruk met die ligging van die hotel - ons kamer het uitgekyk op die see. Die hotel is skoon en netjies en die diens baie vriendelik. Daar was gereeld iemand om te hoor of alles in orde is. Ons het aandete en ontbyt daar geëet en die kos was voortreflik. Die sjef het saans na ete kom vra hoe die ete was - dit was lekker om direk terugvoering aan hom te gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter T
Saam met vriende

Heerlik en gerieflik.

Die waterpyp van die geyser het in die badkamer gebars en die eenheid het oorstroom. Daar was geen noodnommer om die bestuur te kontak nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M
Saam met vriende

Great location, great place, great people.

A hidden treasure. I had not previously even heard of Haga Haga Hotel, now I know that secret.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Haga Haga Hotel se terugvoer

HI Mark,

Thank you very much for the positive feedback.

Regards

Lyn

Haga Haga Hotel
Nastassja B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastassja B
Gesin met klein kinders

Best place and very safe.

The best part is that I can sit on my balcony, watch the waves and my kids play on the beach a couple of metres away from us and they are safe. No dodgy people around. Haga Haga is away from the loud and busy world. We also got to see the dolphins go by in the waves. Love Haga Haga!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theunie L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste kuier en beste see-uitsig!

Beste kuier en ontspan by die see met elke kamer wat op see uitkyk! Eienaar Neil kom groet elke dag, wonderlike vakansie gewees! Ek sal dit beslis aanbeveel as ouwêreldse sjarme dit doen vir jou. Niks luuks, maar skoon, netjies en baie vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jenny M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delicious food and friendly people.

Very relaxing and quiet. Amazing chef. Friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Haga Haga Hotel se terugvoer

Hi Jenny,

Thank you for the positive feedback, and we really happy that a good time, hope to see you back soon.

Regards,
Lyn

Haga Haga Hotel
Herman M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Herman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie lekker gekuier. Ons kamer was baie klein en ek dink die tarief was bietjie baie vir wat jy gekry het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abigail W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail W

Little piece of heaven on earth.

You couldn't get a better location for a hotel/self-catering apartments. The type of place where you park your car when you arrive and dont get in it again until you leave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele R
Saam met vriende

Very friendly staff.

Very private and the restaurant's was food amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Haga Haga Hotel se terugvoer

Many thanks for your review, we appreciate the time you take to write nice things about Haga. A piece of heaven. Regards, Neil.

Haga Haga Hotel
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mariners-weg 155, Haga Haga, Oos-Londen, 5272, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0NDU5OTY1LWM4ZWItNDc0Mi1iNTMxLTg3NWZhNGUwOTJiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 155 Mariners Way Haga Haga 5272 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7642359 28.2488249
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem