Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haga Haga Hotel

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Wittebroodsuite
Ontbyt
Kamer met 2 enkelbeddens
Ontbyt
Dubbelkamer
Ontbyt
Dubbelhotelkamer vir gesinne
Ontbyt
Hotelkamers vir gesinne
Ontbyt
Hotel-eenheid vir gesinne
Ontbyt
Hotelkamer
Ontbyt
Eenheid met koninggrootte-bed
Ontbyt
Selforg-gesinskamer vir 4
Tariewe is op selfsorgbasis.
Deluxe Selfsorg-woonstel (Koningin)
Tariewe is op selfsorgbasis.
Selfsorg-gesinseenhede vir 4
Tariewe is op selfsorgbasis.
Deluxe Selfsorg-eenheid 2 (Koning)
Tariewe is op selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 5 betaal 25% van die deeltarief.
- Kinders tussen 6 en 12 betaal 50% van die deeltarief.

Besprekingspesifikasies:
- Deposito's wat vir besprekings tydens Paasnaweek en alle skoolvakansie betaal is, is nie-terugbetaalbaar tensy die bespreking herverhuur kan word.
- Alle Visas, Master Cards en tjeks word aanvaar by die hotel.
- Stel asb. ontvangs in kennis van jou aankoms.
- Stel ons asb. in kennis indien daar enige veranderinge aan jou bespreking gemaak is voor jou aankoms.
- Geen honde word toegelaat nie en brings asb. jou visvanglisensie saam.
- Enige ekstra gaste in ’n selfsorg-eenheid betaal R200 per persoon per dag.
- Toerisme-bed heffing: R2 per volwassene.
- Alle naweekbesprekings sluit ’n minimumverblyf van 2 nagte in.
- Tariewe en datum is onderhewig aan veranderinge sonder vooraf kennisgewing. 30% bybelasting vir 1 ekstra persoon.
- Vervoer van die lughawe af kan gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mariners-weg 155, Haga Haga, Oos-Londen, 5272, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0NDU5OTY1LWM4ZWItNDc0Mi1iNTMxLTg3NWZhNGUwOTJiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 155 Mariners Way Haga Haga 5272 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7642359 28.2488249
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem