Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hakuna Matata

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Hakuna Matata
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ilza R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilza R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Baie mooi huis stapafstand van die rivier. Goed ingerig. Lekker bederf met geen skottelgoed was nie. Baie moeite is gedoen om dit gerieflik te maak vir die gaste. Kan dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hakuna Matata se terugvoer

Baie Dankie Ilza.

Hakuna Matata
Carl H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier was baie rustig gewees en baie tuis gevoel.

Die huis is baie mooi skoon gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hakuna Matata se terugvoer

Baie dankie Carl. Julle is welkom om weer te kom kuier. Groete

Hakuna Matata
Lelanie J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie J

Asemrowend.

Baie netjies en skoon. Die ligging is perfek, het alles wat 'n mens nodig het. Baie ruimte en groot spasies. Buitebraai, binnebraai, te veel om op te noem. Dit was een van die lekkerste plekke waar ons nog gebly het. Sal beslis weer by Hakuna Matata boek. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hakuna Matata se terugvoer

Baie dankie Lelanie.
Julle is welkom om weer te kom kuier.
Groete Hakuna Matata

Hakuna Matata
Christa D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Fantasties!

Ons is baie vriendelik deur Richman ontvang. Alles was silwerskoon en baie netjies. Het die kuiertjie vreeslik baie geniet. Ons is elke dag deur 'n verskeidenheid van diere besoek. Tweehonderd meter verder kon ons die pragtige uitsig oor die rivier geniet. Die huis is baie gerieflik en werklik baie ruim. Dit ruimte en spasie is baie meer as wat die foto's wys. Verder is die WiFi 'n groot bonus. Ons het elke aand gebraai en heerlik onder die sambreel langs die swembad gekuier. Elke dag is die braai-area, swembadarea en skottelgoed deur Richman gedoen. Was so 'n lekker bederf. Kan Hakuna Matata beslis aanbeveel. Dankie Karin, ons sal beslis weer by julle pragtige plekkie in die toekoms wil kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hakuna Matata se terugvoer

Baie dankie Christa vir die terugvoering. Ons waardeer.
Jy is enige tyd welkom.
Groete Karin

Hakuna Matata
Arlene B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene B
Gesin met klein kinders

Ongelooflike lekker huis met perfekte ligging! My gunsteling!

Vriendelike diens en baie hulpvaardig. Uitleg van huis leen hom daartoe om 3 gesinne met gemak te huisves sonder om op mekaar se tone te trap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hakuna Matata se terugvoer

Baie dankie, Arlene.

Hakuna Matata
Robbie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robbie D

Most enjoyable.

A lovely home away from home. Please can the owners ensure that all fridges are fully functional. For a large number of guests staying over, there are only 2 fully functional fridges. The big cooldrink type fridge makes a terrible sound if switched on and the one fridge in the kitchen doesn't get cold. Also, water pressure in showers is poor. Otherwise loved our stay. Will definitely be back. The WIFI password is not written down anywhere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Gesin met tieners

Heerlike ruim huis. Was goed verwelkom deur Richman die opsigter. Hy was baie behulpsaam. Was lekker om elke oggend en aand die diere by die huis te sien.

Sal definitief weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjiese plek.

Baie gerieflike huis met lekker baie spasie vir die hele familie. Richman is absoluut 'n staatmaker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K
Gesin met klein kinders

Dis was baie lekker, ons het selfs 'n paar diere gehad wat ons besoek het.

Ons het baie lekker gebly en vreeslik lekker gekuier by die plek. Lekker geswem en lekker gebraai. Die buite area was elke oggend skoongemaak en reg vir die volgende dag se pret en plesier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike verblyf in die uitsonderlike huis gehad.

Hakuna is verslawend! Maak seker u het nog vakansiedae oor met aankoms, u gaan beslis u verblyf wil verleng!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Drienie V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, sal weer daar inboek.

Dankie, ons het dit baie geniet. Al was die weer nie na wense nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Awie E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim, skoon en netjiese huis.

Heerlik gekuier. Baie lekker en ruim huis, alles wat jy nodig het. Sal definitief aanbeveel en weer gebruik maak van Hakuna Matata.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N
Gesin met klein kinders

'n Lekker kuier in die Bos.

Uitstekende wegbreek in die Bos, baie spasie en alle geriewe (en nog meer) wat jy ooit sou nodig hê vir 'n lekker kuier saam met familie of vriende. Ons sal besils weer teruggaan en kan Hakuna Matata ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hakuna Matata se terugvoer

Baie dankie Jaco.
Groete Jorge / Karin

Hakuna Matata
Leander V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leander V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese en netjies.

Die plekkie is nog mooier in persoon as wat dit in die fotos vertoon, en groter as wat mens dink. Die diens was uitstekend en Richman wat op die perseel bly, het alles gedoen om ons welkom te maak voel. Ek sal beslis die plekkie voorstel vir enige iemand. Daar was baie wild elke dag en dis ongeveer 300 m van die Krugerwildtuin draad langs die Krokodilrivier. Ek kom al vir 15 jaar Marlothpark toe, en die was sonder twyvel die mooiste, skoonste plek waar ek al was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hakuna Matata se terugvoer

Baie dankie Leander.
Groete Jorge / Karin

Hakuna Matata
Renette D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker groot en gerieflike huis. Ideaal vir 'n lekker rustige bos-ervaring.

Ons is harlik ontvang en tuis laat voel. Het heerlik uitgerus en sien uit na 'n volgende kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hakuna Matata se terugvoer

Baie dankie Renette.
Groete Jorge / Karin

Hakuna Matata
Lelanie J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Netjies en ruim, het alles wat 'n mens nodig het. Ons is besoek deur baie diere naamlik, koedoes, bosbokke, blouwildebeeste, rooibokke, vlakvarke en selfs blouapies. Lekker wegbreek wat ek sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hakuna Matata se terugvoer

Baie dankie Lelanie.
Groete Jorge / Karin

Hakuna Matata
Magda S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie hemel op aarde.

Beste rus ooit, absolute rus en vrede vir die menslike siel. Die huis is baie netjies en ruim, die diens fantasies. So lekker om wakker te word en mens hoor al die geluide van die voëltjies, en al die wilde diere wat kom groet by die huis. Hakuna Matata sien ons sommer gou weer. Duisend dankie vir 'n natuurskone vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Haneke V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haneke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en 'n belewenis in die bos.

Hakuna Matata is 'n baie ruim woonhuis naby die Krokodilrivier. Ons het heerlik gekuier en elke moontlike behoefte is aan voorsien. Baie wild het ons besoek en ons gaan beslis terug vir nog lekker ontspan in die bos!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R
Gesin met tieners

Baie lekker plek met baie diere en voels in omgewin. Stil en lekker gerus

Baie lekker plek met baie diere en voels in omgewin. Stil en lekker gerus

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronell T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Love this place, it's awesome.

Anyone can really go book this place. There are many rooms for 2 families and Richmond and his wife helped us so nicely, they are very friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Wat 'n fantastiese plek vir 'n gesin of groep mense om te kan ontspan en dit te geniet. Jy het alles en nog meer as wat jy by die huis het. Meer as genoeg yskaste en 'n plek vir ys met 'n ysmasjien nogal. Hier sal jy nie dors ly of warm drankies kry nie. Baie vriendelike en gasvrye eienaar. Thanks Jorge. Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Volgende keer bespreek ek vir 'n week!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet K
Saam met vriende

Heerlik!

Dit was beslis die regte plek vir die regte mense! Die huis het aan al ons verwagtinge voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois P
Saam met vriende

Amazing!

Baie netjiese groot huis met al die geriewe waaraan jy kan dink. Die "Butler", Richmond is 'n baie groot aanwins vir die plek. Swembad was wonderlik in die vreeslike hitte. Sal Hakuna Matata definitief aanbeveel vir jou volgende vakansie in Marloth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Gesin met klein kinders

Stukkie hemel waar jy net ontspan!

Die plek is beter as enige plek wat ons al ooit besprk het! Richmond is 'n droom vir daai huis! Hy't alles perfek reg gehad vir ons elke dag. Ons het so baie gerus, ons kan nie wag om weer te gaan na Hakuna Matata nie. Die naam sê alles! Ons het die bokkies gevoer sommer so by die trappe en die vlakvarkies. Regtig die moiete werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Very comfortable stay with lots of room and very spacious. Well stocked (home from home). The assistant who lives on the premises was very helpful and courteous. Close to Kruger Park, Croc Bridge Gate. Will definitely return to Hakuna Matata again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Puik.

Uiters gerieflike verblyf met baie spasie. Goed voorsien (soos 'n ware tuiste). Die assistent wat op die perseel woon was baie hulpvaardig en bedagsaam. Naby Krugerwildtuin, Krokodilbrughek. Sal beslis weer Hakuna Matata besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tjaart V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart V
Gesin met tieners

Dis 'n lekker groot huis met alles in wat 'n mens kan nodig kry.

Ek sal Hakuna Matata met graagte aanbeveel, dis 'n baie gerieflike huis en baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arlene B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene B
Saam met vriende

Uitstekend!

Uitstekende ligging, uitleg van huis fantasties! Baie goed toegerus! Julle sien ons beslis weer! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean T

Amazing setting. Almost did not need to go to Kruger to see animals.

Plenty of space, we were 9 adults, two young children and a baby. Beautiful area. Plenty of visits from the wildlife. Paulo was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
5/5
George L
Saam met vriende

Gerieflik skoon en baie ontspannend.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan O - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweekwegbreek saam gesin.

Baie groot huis, met oorgenoeg badkamers. Baie rustig. Goed toegerus. Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R3 800
R3 800 R3 257
per nag, vir 10 mense
Vanaf R3 800
R3 800 R3 257
per nag, vir 10 mense
Vanaf R3 800
R3 800 R3 257
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soenie-straat 4332, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4726bfca21d0c04fe318748f8dde1a20a90d0ee72c4c2a23ac9a0c56865d9579b09e55182f25cc9c2911ee6de749ef6a88bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 800 nouVanaf R3 257 per nag, vir 10 mense 30 5 1 5 4332 Soenie Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.350872 31.807831