4332 Soenie Street Hakuna Matata

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Keith C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Huge home with unique bushveld experience. Lovely, warm and cosy. Loved the animals and the bush, the huge home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Ongelooflik. Ons verblyf by Hakuna Matata was baie aangenaam. Beveel Hakuna Matata definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons het baie lekker gebly. Baie dankie. Net 'n naweek weg om die vakansie af te rond en kon nie 'n beter plek kies nie. Baie dankie, vir jou gasvryheid en sowel ook dankie aan (die butler/opsigter) wat ons met aankoms dadelik laat welkom voel het. Die swembad, die kuierarea, die goed uitgevoerde kombuis, alles was net perfek. Ons sal beslis weer teruggaan Hakuna Matata toe en die familie saamnooi om ook te kan ervaar wat ons ervaar het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eddy
4332 Soenie Street Hakuna Matata
Baie dankie vir die mooi woorde, Nicolene. Jy is enige tyd welkom.

Izelda V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Rustig. Dit was vreeslik skoon en soos huis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eddy
4332 Soenie Street Hakuna Matata
Izelda, baie dankie. Ons is verskriklik bly julle het dit geniet. Jy is meer as welkom om weer te kom kuier. Groete, Karin

Ruan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2025

Baie lekker. Baie spasie. Lekker groot met baie spasie. Heerlik gekuier. Net afdak wat bietjie lek as dit reën.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Excellent. Very clean and neat. Richman is a diamond. Book and make your soul happy!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eddy
4332 Soenie Street Hakuna Matata
Thank you for the review.

Anna Marie E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Rus en vrede. Ons het heerlik gebly. Die opsigter en sy vrou was ook baie behulpsaam. Die huis is lekker ruim en daar is meer as genoeg spasie. Vir seker sal ek weer graag daar wil tuisgaan. Dankie dat julle, julle lieflike plek vir gaste beskikbaar stel. Vir die eerste keer in Marloph het die blouwildebeeste ook kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieze B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Best vacation rental ever. Great service and value for money. We saw lots of animals and felt very safe. We will definitely stay here again when we visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eddy
4332 Soenie Street Hakuna Matata
Thank you for the kind words. You are welcome to visit us again. Kind regards, Karin

Erica B
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Just what the soul needs. Beautiful place in a wonderful area. The house is really big. Perfect for large groups.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eddy
4332 Soenie Street Hakuna Matata
Thank you for the kind words, Erica. You are welcome to visit us again. Kind regards, Karin

Chantelle O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker rustig en ontspanne. Baie lekker. Rustige plekkie net wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eddy
4332 Soenie Street Hakuna Matata
Baie dankie Chantelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eddy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4332 Soenie Street, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec76e8685e328b6ab129dc6ff31a384f743ff9837fdaccc9b0368263d1f59aa80ecfcf8fb74fced42b815d3c3b70187580c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 10 mense 41 5 1 5 4332 Soenie Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.350872 31.807831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang