LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+12
Selfsorg in Kleinbaai

Halfkoord Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tania C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Host was so friendly and helpful. Flat amazing, Van Dyks Bay is beautiful. Wonderful, host was so friendly and helpful. Flat was amazing, Van Dyks Bay is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dan & Marianna
Halfkoord Accommodation
Thank you, Tania, for such a good review, much appreciated. Hope to see you again. Greetings, Dan & Marianna

Celine C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Heerlik, rustig, gesellig, netjies, ruim, gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Daar is alles wat jy nodig het. So gerieflik. Baie dankie vir die gasvryheid en die mooi en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dan & Marianna
Halfkoord Accommodation
Baie dankie vir so 'n positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Julle is baie welkom indien julle weer 'n plekkie in Gansbaai soek om te bly. Groete, Dan en Marianna

Petrus D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Peaceful, well rested, and a great place to relax. The stay was great, the place was peaceful and we could relax in a nice environment. There is still more to explore, but this was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dan & Marianna
Halfkoord Accommodation
Much appreciated for such a good review. It was also a pleasure to have you here; you were so quiet. Hope to see you again. Greetings, Dan and Marianna

Linda V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Hoogs aanbeveel! Ons het 'n heerlike tydjie gehad by Halfkoord en sal dit beslis aanbeveel. Die blyplek is baie goed ingerig en baie ruim, skoon en netjies. Die huislike gevoel sal ons ook aanspoor om weer daar te bly. Baie dankie - jy is 'n super gasvrou! Tot weersiens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dan & Marianna
Halfkoord Accommodation
Baie dankie vir julle fantastiese aanbeveling, dit word hoog op prys gestel. Groete Dan & Marianna

Japie S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie geniet en rustig. Ja, baie lekker gebly, gasvrou baie vriendelik, bedagsaam en gasvry. Pragtige blyplek. Baie rustige verblyf gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dan & Marianna
Halfkoord Accommodation
Baie dankie vir so 'n mooi verwysing. Dit word opreg waardeer. Hoop om julle weer te sien wanneer julle weer Gansbaai se kant toe kom. Groete

Johan B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Perfekte verblyf. Ruim verblyf, baie lekker gebly, vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dan & Marianna
Halfkoord Accommodation
Baie dankie, Johan, vir so 'n goeie terugvoer. Hoop om julle weer te sien. Groete, Dan en Marianna

Andre R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lekker! Rustig en kalm. Lekker verblyf in Kleinbaai. Weg van alles en ideaal vir 'n wegbreek uit jou besige dorp. Kon heerlik stap van ons akkommodasie tot by die hawe, getypoel, golfbaan en nog vele meer. Gansbaai is nie ver van daar af nie. Groeneweide Parkrun is net 'n entjie weg en beslis die moeite werd vir 'n ekstra Saterdagoggend stappie. Eenheid was netjies, skoon en het alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dan & Marianna
Halfkoord Accommodation
Dankie julle vir 'n baie goeie terugvoer. Waardeer dit opreg en julle is meer as welkom by Halfkoord Akkommodasie as julle wil wegbreek. Groete Dan en Marianna

Lourens V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Vriendelike ontvangs. Ons bly altyd baie lekker by, sal definitief weer gebruik maak van die akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dan & Marianna
Halfkoord Accommodation
Baie dankie, Lourens, vir weereens 'n baie goeie terugvoer van julle kant. Julle is altyd meer as welkom. Halfkoorde groete Dan & Marianna

Corrie S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2026

Baie vriendelik ontvang, baie skoon en netjies, goed uitgerus. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dan & Marianna
Halfkoord Accommodation
Baie dankie vir julle 2 se goeie terugvoer. Dit word opreg waardeer. Groete en hoop om julle weer te sien.

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Dan & Marianna
Halfkoord Accommodation
Baie dankie vir die goeie verwysing. Hoop om jou weer eendag te sien. Groete, Dan en Marianna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dan & Marianna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 850
33 % AF
R1 850 R1 234
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 850
33 % AF
R1 850 R1 234
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 850
33 % AF
R1 850 R1 234
per nag, vir 6 mense
Bespreek

4 Halfkoord Street, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2bbe5feaace3879f7fd842d76fb8107762a57e5ff76551ec7e03ead6b935962c4c2a867100bf2b937a0866d36adcaae5cc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 234 per nag, vir 6 mense 28 5 1 5 4 Halfkoord Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.6132886 19.3473473

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang