Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Halfpad Huisie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 20 resensies vir Halfpad Huisie
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.8/5
Louise C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C

Soos jou eie huis weg van die huis af.

Rustige, stil omgewing. Mens kan sien moeite word gedoen om dit lekker te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Halfpad Huisie se terugvoer

Baie dankie Louise. Ons is dankbaar dat julle lekker gebly het. Julle is altyd weer welkom.

Halfpad Huisie
Corrie U - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie U
Saam met vriende

Teleurgesteld

Dit was nie skoon nie. Daar word nie daagliks aandag aan skoonmaak gegee nie. Stort reling het afgeval. Die slaapkamer met dubbelbed se deur het uitgetrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawn M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawn M
Saam met vriende

Lekker geslaap.

Parkering met dubbelkajuit bakkie en sleepwa was 'n uitdaging. Geen probleme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shade & Hail Net Systems CC S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shade & Hail Net Systems CC S
Besigheidsreis

Lovely stay.

Enjoyed the free Wi-Fi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mg V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mg V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is heel oukei.

Gasheer en gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Alle geriewe is daar, selfs elektriese warmkomberse op die beddens. Die sitkamermeubels is pragtig maar nie vir lekker agteroorsit na 'n lang dag se reis nie. Lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marientha B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marientha B
Besigheidsreis

Aangename verblyf met 'n vriendelike gasheer.

Eenvoudig, maar netjies en skoon met alles wat mens nodig het. Goeie kwaliteit beddens met genoeg warm komberse vir die winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Halfpad Huisie se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Marientha. Ons waardeer dit. Julle is altyd weer welkom.

Halfpad Huisie
Emmie M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmie M
Besigheidsreis

Ruim, gerieflik en als gehad wat ons benodig.

Die verblyf was baie ruim, ons het beddens en 'n warm stort benodig vir die een aand wat ons oorgebly het en het dit ontvang. Die verblyf het aan ons basiese behoeftes voldoen, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Die woonstel is skoon en netjies terwyl die beddens gemaklik en warm is. Die gasheer is vriendelik en het ons goed ontvang. Al wat gepla het was die ligging. Daar is baie voetverkeer en daar was heel nag geraas van verkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Halfpad Huisie se terugvoer

Baie dankie Michelle. Ons waardeer altyd ons gaste se ervaring en terugvoer.

Halfpad Huisie
Abraham M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham M
Saam met vriende

Alles is daar.

Jy het alles wat jy kort vir 'n oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Halfpad Huisie se terugvoer

Dankie vit jou terugvoer Abraham. Ons waardeer dit.

Halfpad Huisie
Tebello M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebello M
Gesin met klein kinders

Very friendly host, clean house and smelling good.

This is going to be my home every time I visit my family in Kroonstad. I love everything about the place. The host even allowed us to check out an hour later, that's how friendly and welcoming she was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Halfpad Huisie se terugvoer

Thank you, Tebello. You will always be welcome back again.

Halfpad Huisie
Carene N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carene N
Gesin met klein kinders

Vriendelike, flinke kommunikasie en skoon gemaklike verblyf.

Die verblyf by Halfpad Huisie is gemaklik, ruim en skoon en voorsien als wat nodig is. Kommunikasie met Santie was bo verwagting en sy het vriendelik en geduldig al my vrae oor eetplekke ens. geantwoord. Sal beslis weer daar bespreek, dankie Santie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Halfpad Huisie se terugvoer

Baie dankie Carine. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Ons hoop om julle weer volgende jaar te sien.

Halfpad Huisie
Michelle B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plekkie.

Baie rustig daar. Neetjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Halfpad Huisie se terugvoer

Baie dankie Michelle. Julle is altyd weer welkom!

Halfpad Huisie
Johan W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We needed a bed and a shower, and this was what we got.

Cleanliness was an issue. The hosts are very friendly and helpful, but the venue is lacking. Compared to other guesthouses, this is sub-standard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Halfpad Huisie se terugvoer

Thank you for your review. We do appreciate it. I just need to point out that we are not a guesthouse but self service accomodation. The unit is clean apon arrival and when needed you are welcome to request any services. We do hope you enjoyed your time in Kroonstad and we wish you save travels.

Halfpad Huisie
Ronel L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L
Gesin met tieners

Alles wat jy nodig het.

Gerieflik vir 'n oorslaap. Maak graag self kos. Het 'n eierspaan gemis. Daar was net swerms muskiete in die slaapkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Halfpad Huisie se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Ronel.
Ek waardeer dit baie. Ons sal verseker aandag gee hieraan.
Groete,

Halfpad Huisie
Rina S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S
Gesin met tieners

Baie netjies, skoon en gesellig.

Heerlik om te arriveer en selfs met die Eskom-virus 'n warm stort te kon neem en alternatiewe beligting te kon gebruik. Dankie Izak en Santie! 🤗.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Halfpad Huisie se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Rina. Ek waardeer dit. Dit was vir ons baie lekker om julle hier te hê en ons hoop om julle weer te sien.

Halfpad Huisie
Rina S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S

Perfekte plek om te oornag. Gasvryheid was 1ste klas.

Baie netjies, skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Halfpad Huisie se terugvoer

Baie dankie Rina!
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Die geselsies was baie interessant.

Halfpad Huisie
Heleen H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen H
Saam met vriende

Waarde vir geld en baie netjies.

Net die regte oorslaapplekkie vir studente na 'n lang pad tussen Stellenbosch en Tzaneen. Kan dit regtig ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Halfpad Huisie se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Heleen. Die kinders is enige tyd weer welkom. Hulle is pragtig en so mooi voorbeeld vir ons jongmense.

Halfpad Huisie
Ronald Wayne G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald Wayne G
Besigheidsreis

The hosts were very pleasant, but the unit was not clean.

It is very good value for money, but it would have been so much nicer if it was clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Halfpad Huisie se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Wayne. Ek sal dit vreeslik waardeer as jy vir my kan laat weet wat nie skoon en netjies was nie sodat ek dit dadelik kan aanspreek.
Santie

Halfpad Huisie
Corne H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Corne H
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Santie het ons vriendelik verwelkom. Die plekkie is skoon en netjies en sal weer met my volgende besoek aan Kroonstad hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Halfpad Huisie se terugvoer

Baie dankie Corne.
Ons waardeer jou terugvoer. Dit was lekker om julle as gaste te kon ontvang en hoop om julle gou weer te sien.
Groete

Halfpad Huisie
Marius F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius F
Besigheidsreis

Gerieflik.

Gereisflike akkomodasie vir 'n lang sakereis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Halfpad Huisie se terugvoer

Dankie Marius.
Julle is enige tyd weer welkom.

Halfpad Huisie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erlankstraat 10, Wespark, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cce4e9011fb148d198c9e3ef8d6092f1964c78ae158d6c522d26f4419dff47e724668b54c8ca3df214f00da6e5be5628399?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 5 mense 20 5 1 5 10 Erlank Street Wespark 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.643043640594 27.22389413785
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem