Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Halfway Rest 1
- Selfsorg
- Halfway Rest 2
- Selfsorg
- Halfway Rest 3
- Selfsorg
- Halfway Rest 4
- Selfsorg
Huisreëls
Moet asb. nie op die beddens of die kampbeddens spring nie.
Slegs die elektriese komberse mag tydens kragonderbrekings gebruik word.
Besoekers word nie toegelaat tensy dit met die bestuur gereël word nie.
Neem asb. ander gaste in ag.
Die kragopwekker word tydens kragonderbrekings aangesit; in die somer vanaf 19:00 tot 22:00 en in die winter vanaf 18:00 tot 22:00.
Enige breekskade sal gaste self betaal.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
61 Coetzee Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang