Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Halleria Self-catering

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Halleria Self-catering
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Cobus V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V
Besigheidsreis

Wonderlik!

Toiletdeksel is los. Kraan in kombuis is los.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerry En Lina S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry En Lina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons linne en handdoeke is daagliks vervang met skoon vars linne.

Halleria is 'n rustige plekkie. Dit is minimalisties. Puik diens deur die personeel. Die ligging is puik, so naby die rugbyvelde waar ons die rugbytoernooi kon bywoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julius B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julius B
Saam met vriende

Stil en rustige naweek en sal beslis aanbeveel vir twee mense en diens.

Ek, my eggenote en twee vriende het kamers E5 en E6 gehad vir die tydperk 1 Februarie tot 3 Februarie 2024. Die kamers was netjies en skoon, ideaal vir twee mense. Alles wat nodig is vir selfsorg eenhede was beskikbaar. Die kamers was bietjie ver vanaf die swembaddens, maar andersins kan ons glad nie kla nie. Ons wil graag voorstel dat daar stoelkussings voorsien word vir die stoele buite, asook 'n sonsambreel vir die warm son. Ons het waargeneem dat die inventaris geensins ooreenstem met die toerusting in die kamers nie, en die bestuur moet dit ondersoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Halleria Self-catering se terugvoer

Thank you for the review, Julius. I am happy to hear you enjoyed your stay and the peace and quiet, and found everything you needed to self cater. Thank you for the feedback on room for improvements, we will look into it.

Halleria Self-catering
Elsa S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S
Saam met vriende

Ongelooflik.

Dit was 'n ongelooflike ervaring om in die natuur met voëlgesang te kon rus! As jy moeg en uitgeput is, sal jy dit by Halleria tussen die lieflike bome en tuine ervaar! Dankie Halleria!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Halleria Self-catering se terugvoer

Thank you for the lovely review, Elsa! I'm delighted to hear you enjoyed our garden and your stay.

Halleria Self-catering
Russel P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, quiet and tranquil.

The stay was great, the room was clean and had all we needed for our time there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leani S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leani S

Die plekkie is baie gerieflik en goed ingerig en het voldoen aan ons behoeftes.

Halleria is op 'n kleinhoewe geleë in Witrivier, wat 'n baie mooi omgewing is. Die eenheid waar ons gebly het, grens aan twee ander eenhede. Die gaste was almal baie rustig. Die eenhede is baie mooi en modern ingerig en het alles wat mens nodig het. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S
Besigheidsreis

Baie lekker.

Lekker klein en gerieflik. Kamers was elke dag mooi skoon gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Halleria Self-catering se terugvoer

Baie dankie, Christiaan!

Halleria Self-catering
Ben K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nie 'n kuier nie, net oorslaap vir werk.

Enigste klagte is dat daar nie koffie of tee beskikbaar is nie, moet standaard wees in enige akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie aanbeveel nie.

Eers is ons vertel ons word "opgradeer" na 'n ander woonstel, maar sien toe later dat hulle die oorspronklike bespreking oorbespreek het. Die yskas kon nie toe bly nie en hulle het 'n bottel met klippies in op die vloer waarop daar staan "yskas deur". Die ketel was groen binne. Kaste en vloere was vol stof. Geen bystand kragopwekker nie. Ons het vier nagte bespreek maar het na die tweede nag ander verblyf gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana S
Enkelreisiger

Netjies en gerieflik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem J
Besigheidsreis

Skoon en netjies kamer, gasvrye personeel.

Pragtige omgewing, die pad na die gastehuis kan verbeter word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Oaks-weg 66B, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA880cc881011f3b6ad1800f7a7e7803e92ba8ffeffc84023507120fc34b4f45a8351144db40d3df2c8c1d1201ec0f6401568e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 66B The Oaks Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3137077 31.007213
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem