Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hammerstein Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 140 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Af die C19, Sesriem, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 840 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hammerstein Lodge is in Sesriem, Namibië geleë en bied ruim en gerieflike verblyf. Hierdie lodge is ideaal vir familie of vriende wat op soek is na vakansieverblyf.

Daar is verskeie kamers wat slaapplek aan 2 volwassenes en 'n kind of net 2 volwassenes bied. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die selfsorgkamers het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Elke kamer het ook lugversorging, kluis, lessenaar en 'n stoep met buitemeubels.

Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, kroeg en 'n restaurant wat heerlike Namibiese kookkuns op die perseel bedien.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 18

Jaar gelys 6

Ligging

  • Af die C19, Sesriem, 0000, Hardap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hardap Namibië
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 140 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Af die C19, Sesriem, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda63164c022a4f991b7b6d83029f8e5c208e37d4dec5dfcd190412bcddf4f2b8c11a1a672ff92df8bfbeccfa7bea04bfc3c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag, vir 2 mense Off the C19 Sesriem 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.873306 16.178435
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem