LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hanna | LekkeSlaap
+11

Hanna

48 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 48 resensies vir Hanna
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Desiree R - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die wegbreek het my goed gedoen.

Die ontvang en kuier was uitstekend. Baie vriendelike eienaars. Jy voel somer tuis en die atmosfeer is rustig en die uitsig baie mooi. Die woonstel is baie netjies in alle opsigte. Die geskenkies met aankoms en uitklok was nie iets wat ons verwag het nie, Hannelie het rêrig baie moeite gedoen. Ek sal enige iemand aanraai om tuis te gaan by Hanna's Gastehuis. Baie dankie Hannelie en Deon. Julle was die beste.

Carel D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste wat ek nog gebly het in Wellington.

Vriendelike mense en die plek was ongelookflik lekker. Hulle het die tyd baie spesiaal laat voel.

Tavia F - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tavia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was delightful. The place was cozy.

The owner made us embroidered hand towels and gave me a bath bomb. It was such a lovely gesture. If need be, I'll stay there again.

Corne B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B
Enkelreisiger

Baie netjies

Uitestekende diens. Baie vriendelike eienaars. Sal Hanna vir enigeiemand aanbeveel.

Shantelle E - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie lekker plek om te bly, skoon en netjies.

Dit was goed vir my gemoedsrus toe ons daar kom en sien hoe skoon en netjies die kamer was aangesien my man pas ontslaan was uit die hospitaal en ons bang was vir infeksie na sy operasie. Sal definitief weer hier oorslaap.

Karien J - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige verblyf.

Hannelie en Deon is 2 pragtige mense. Ons het heerlik daar by hulle oorgebly. Uitstekende diens en vele ekstra bederfies. Die kamer is baie netjies en goed toegerus. Die omgewing is baie stil en rustig. Ons gaan definitief weer daar oorslaap.

Barry L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely guest house, very centrally located and within reach of both the town centre and the outlying Wellington farms.

Lovely stay and hospitality by the owners of this guest house. We felt very welcome and will most certainly visit this guest house when looking for accommodation in Wellington in future.

Elize K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag

Gasvrye ontvangs, rustige en netjiese eenheid met geen tekorte.

Mandie V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Borrelende gasvrou en vriendelike gasheer. Baie dankie vir die ontvangs en vir al die ekstra bederf.

Uitstekende verblyf! Kamer was so skoon en netjies.Pragtig versier. Uitsig op die balkon is so mooi. Ons het meer ontvang as by baie ander plekke. Dankie vir die gaste handdoek met ons name op geborduur. Asook sjokolade, tuisgebakte koekies en boersepie. Baie spesiaal. Sal vir seker weer daar oornag en dit aanbeveel.

Francois V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.,

We had a great stay over, and all the little details that made our stay one of the best ever. The hospitality and kindness was truly appreciated. You made our stay personal and special, like the towels with our names on, hand made soap, and bottle of wine. We will most definitely recommend your guesthouse to all our friends and family.

Nicola B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful.

When we arrived we felt completely at home and comfortable. Will definitely make use of Hanna again.

Jeandre P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige ontspanning, net wat ek nodig gehad het.

Gerieflik.

Karlo V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort maar lekker.

Baie lekker gebly. Perfek vir vinnige oornag teen bekostigbare prys.

Edith D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en alles wat nodig was.

Aangename gasvrou. Dankie Hannelie vir die gerief van jou wooneenheid. Sal beslis weer in die toekoms van jou gastehuis gebruik maak.

Jan S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker, baie dankie.

Watter uitsonderlike ervaring. Vriendelik, behulpsaam ,gasvry, stil en rustig. Baie veilig.

Michael R - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste nagrus ooit.

Rustigheid. Baie lekker geslaap. Diens is baie goed.

Maria T - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gaste-eienaars is baie, baie vriendelik en gasvry.

Ons behoeftes en belange is vir hul belangrik. Die area is lekker stil met mooi uitsig oor die wingerde, wens ons kon ons tyd langer daar deur bring. Hannelie doen soveel moeite en dink aan elke klein stukkie detail. Ons het die mees spesiale verwelkomingsgeskenke gekry. Die kamer het lugversorging, buite is n braaidrom en alles wat jy benodig, is in die kombuis. Voertuig kon binne in die erf staan onder 'n skadunet en ons het die heeltyd baie veilig gevoel. Daar is 'n swembad wat ons kon gebruik indien ons wou. Hierdie is 'n gastehuis waar jy wegry as vriende! Ons beveel Hanna gastehuis aan en sal vir seker weer daar gaan bly.

Chamanti L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chamanti L
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Ons het weereens baie lekker hier gebly. Dankie vir so 'n netjiese, skoon plek en vir sulke gasvryheid.

Lisa S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S
Enkelreisiger

Absolute Klein Oase waar my siel tot rus Kon kom na 'n Lang dag se werk

Ek Sal weer en weer hier Kom oorbly. Dit is die vriendelikste en warmste mense wat ek nog ooit by 'n gastehuis/B&B ontmoet het. Alles wat jy nodig het, is daar en Dan nog ekstra lekkertes ook. Ek het so bederf gevoel. Home away from home verseker. Julle is absoluut puik en het vir altyd in my hart kom bly. Ek Sal julle verseker weer gebruik!

Adolf C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adolf C
Besigheidsreis

Very pleasant and kind owners. Warm & quiet environment ideal for rest as well!

This was a very good place to stay, within a peaceful and quiet environment ideal for work and study.

Sam S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een woord: wonderlik.

Ons is só gasvry ontvang, niks was te veel moeite nie. Lugreëling, vol DSTV, selfs strykgeriewe en kombuisie. Sal vir seker weer daar wil oorbly.

Linda H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

110% meer as wat ons verwag het.

Die beste persoonlike vriendelikste gasheer en gasvrou. Alles pragtig skoon. Huislik. Ek wou nie huis toe kom nie.

Marcia P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcia P

Baie gasvry en laat jou baie welkom voel. Doen baie moeite! Is baie netjies en skoon. Sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Hulle doen baie moeite om jou welkom te laat voel. Is regtig baie gasvry.

Rudiger W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudiger W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit voel soos 'n huisie weg van die huis af.

Huis Hanna is 'n wonderlike bestemming om 'n paar aande in die dorpie van Wellington te spandeer. Hanna en haar man, Deon, is baie vriendelike en gasvrye mense. Hul help jou met graagte. Dit is werklik die mooiste plekkie wat ons besoek het in ons vakansie. Jy het 'n asemrowende uitsig by die swembad en braai area wat uitkyk op Wellington se mooiste wynlande.

Zenobia B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenobia B

Ongelooflik en fantasties!

Hannelie is so so vriendelik en oulik. Sy het ons met soveel warmte en liefde behandel. Haar plekkie is baie pragtig! Dit het baie meer as net die nodige geriewe en ons was so verras met die oulike personalised geskenkies. Die view is tranquil en ons was versot op die swembad-uitkyk. Die plekkie is supergerieflik en so so pragtig. Ons was baie beïndruk met die netheid en dekor ook. Dit was werklik peaceful, mooi en ongelooflik. Ons gaan beslis weer, die keer vir langer! Beveel Hanna definitief aan. Dankie vir alles Hannelie!

Natalie B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en heerlike koel swembad, selfs persoonlike handdoeke ontvang. Lugversorging, blindings hou die hitte uit. Aan te beveel.

Ons is deur die vriendelike Hannelie ontvang. Die hitte in Wellington is geweldig en die swem in die swembad was heerlik. 'n Koel bier vir my maat was ook baie welkom. Die kamer het al die nodige geriewe gehad: lugversorging, tee, koffie, ens. Reling vir klere en spieël, rusbank, stort en toilet, DStv, wat ons nie tyd gehad het om na te kyk nie, en ons gunsteling was 'n koninggrootte en baie gemaklike bed. Ons moes albei oggende vroeg vertrek, daarom kon ons nie ontbyt geniet nie. Nie seker of dit ingesluit is nie. Ons was baie gelukkig daar en sal teruggaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Friendly welcome and lovely cool pool, even received personalised hand towels. Air-con, blinds keep out the heat. Recommended.

We were received by bubbly Hannelie. The heat in Wellington is keen and the swim in the pool was delicious. A cool beer for my partner was very also welcome. The room had all required amenities: air-con, tea, coffee, etc. Clothes rail and mirror, couch, shower and toilet, DStv, which we did not have time to watch, and our particular favourite was a king-size and very comfortable bed. We had to leave early on both mornings so did not have breakfast. Not sure if that is included. We were very happy there and would go back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Monique D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is vriendelik ontvang en het gemaklik gebly.

Hanna en haar man het moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Hulle is vriendelike mense met 'n oog vir detail. Ons het heerlik en gemaklik gebly. Die blyplek is goed toegerus en netjies. Ons het ook ons geskenkie baie waardeer. Definitief waarde vir geld!

Chamanti L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chamanti L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies en gasvry.

Sal beslis aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Eienaars is baie vriendelik, behulpsaam en gasvry.

Christelle B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig!

Hanna en haar man is vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is knus en vol verrassende ekstras. Ek sal dit beslis aanbeveel!

Corné S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné S

Lovely stay!

Enjoyed it! Warm an friendly hosts!

Eldrich M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldrich M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spectacular.

It was our second time and as good as our first time. Warmly welcomed and make us feel part of the family. Thank you Hannelie for all your kindness.

Elané V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elané V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n aangename ondervinding! Aanbeveel!

Wat 'n aangename ondervinding. Ons beveel dit vir seker aan! Ons was vriendelik verwelkom en het tot 'n geskenkie met elkeen se naam op, op ons bed ontvang. Heerlike, stil area wat oor wynplase uitkyk.

Christelle K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gasvrye, veilige verblyf.

Netjiese verblyf in rustige stil omgewing in Wellington. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam, selfs uitgehelp met naald en gare toe my knoop afbreek voor ons moes klaar maak vir 'n troue. Die spesiale geskenkie op ons bed en al die bederfies laat mens sommer tuis voel. Sal Hanna beslis aanbeveel.

Hanna's terugvoer

Beste Christelle,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons streef altyd daarna en is baie gefokus op netheid. Kan jy dalk, om ons te help, meer spesifiek wees oor wat gepla het met betrekking tot die netheid?

Ons hoop om julle weer te sien.

Groete,
Hannelie

Hanna
Trezay K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trezay K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf baie gasvry en love die geskenkies wat ons gekry het met aankoms.

Warm vriendelike ontvangs.

Hanna's terugvoer

Beste Trezay,

Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle weer te sien.

Groete,
Hannelie

Hanna
Carli B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carli B
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy 'n mens is vir detail, gerief en gasvryheid, is Hanna se plek die beste plek vir jou!

Die fynere details en moeite wat daar gedoen was om ons te verwelkom, was ongelooflik! Waar sou mens nou verwag om 'n waslappie met jou en jou vrou se name op te ontvang? Sjokolades op die kussings, groot verskeidenheid tee en cappuccinos en houertjies sap in die yskas - alles beskikbaar vir jou! Alles wat jy moontlik sal nodig kry is tot jou beskikking: yskas, mikrogolf en nog vele. Die gasvrou het ons tuis laat voel.

Tamryhn M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamryhn M

Dit was 'n wonderlike tydjie.

Ek het wonderlike nag gehad by Hanna. Sal defnitief weer daar gaan slaap.

Lee-ann J - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker gasvry.

Ons ervaring was wonderlik en heerlik. Hanna is baie gasvry en dankie vir die geskenkies.

Andre M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Sal beslis weer daar wil oornag. Baie netjies en gemaklike akkommodasie. Baie dankie vir al die geskenkies.

Verinic C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verinic C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, huis weg van die huis af.

Ek sal enige dag weer teruggaan dit was lieflike woorde kan nie beskryf nie en ons geskenkies dit was 'n wow vir ons dankie Hanna.

Krystle B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krystle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ervaring wat ek al ooit gehad het!

Hanna het my verwagtinge oortref! 5-ster-hotel en behandeling op 'n B&B, alles oor die plek en voorbereiding vir die gaste is goed gedoen en die ekstra moeite, soos 'n persoonlike gesiglap en welkomsbrief, het dit spesiaal gemaak en ons meer welkom laat voel. Sjokolade op die bed, en lekkers in die kamer, is nie verwag nie, maar 'n pragtige verrassing! Dankie vir die vriendelikheid.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Best experience I've ever had!

Hanna exceeded my expectations! 5 star hotel living and treatment at a bed and breakfast date, everything about the venue and preparing for the guests was well considered and the extra effort such as a personalised face cloth and welcome note, really put a special touch to it and made us feel more welcome. Chocolates on the bed, and treats in the room, was not expected but a lovely surprise! Thank you for the friendliness and kindness.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Shaun D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect resting place away from City life.

Had a pleasant and amazing experience. Met with a very warm welcome, made us feel at home immediately. Entire room was exceptionally clean and let me not forget the gifts on bed. Accommodation catered for all our needs Would recommend this place to anyone wanting to get close to wine farms, mountain bike trails and away from city life. Will definitely return soon for a longer stay. Thanks again.

Eldrich M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldrich M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Het ook 'n pragtige geskenk op ons bed gekry. Sal beslis weer terugkom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Satisfactory.

We had a lovely time. Also received a beautiful welcome gift on our bed. Will definitely come back again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Chris K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie geniet.

Het Hanna baie geniet en is vriendelik verwelkom. Alles op sy plek en stylvol in 'n stil, veilige area. Ons is baie spyt ons kon nie langer bly nie. Sal beslis weer van Hanna gebruik maak.

Hanna's terugvoer

Baie dankie wardeer dit baie enigetyd welkom.

Hanna
Chris J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J
Saam met vriende

Dit was die moeite werd.

Met aankoms was ons met 'n hart en gemoed ontvang, als was beter as wat ek verwag het en meer, goed inrig en kindervry, sal beslis weer wil gaan in die nabye toekoms.

Siddeeqah K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siddeeqah K
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 star treatment.

We had a lovely time. Hanna very friendly and pleasant. I would love to make use of Hanna again.

Drika K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drika K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiterste gasvryheid!

Pragtige, bekostigbare akkommodasie in 'n veilige omgewing.

Vicky H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

As daar bonus sterre was het ons definitief dit aan Hanna gegee. Heerlike verblyf!

Heinrich M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie netjies en rustig en die natuur beeldskoon.

Ons het dit baie geniet en die gasheer het ons tuis laat voel. Pragtige natuurskoon en waarde vir geld.

Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Genl Hertzog-boulevard 179, Berg en Dal, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmgsNob2YGbiy4tZfpKAV0Gm7fScTQPFmpsFGss00YwTfyx0K4T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 179 Genl Hertzog Boulevard Berg en Dal 7655 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.630901 19.020725
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!