Hannah's Cottage @ The Oak Tree
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 01:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootfontein-laan, Delmasroad, R50, Pretoria, 0181, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hannah's Cottage @ The Oak Tree is 'n bekoorlike kothuis op 'n plaas wat deur 'n gesin bedryf word en is 10 km vanaf Elardus Park in Pretoria geleë. Die plaas is die ideale basis vanwaar gaste Pretoria en Centurion se besienswaardighede kan verken.
Die grasdak-kothuis beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en enkelbed, en die leefarea het nog 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort en wasmasjien. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en ketel toegerus. Gaste kan hul maaltye by die toonbank met stoele geniet. Die kothuis het ook 'n privaat stoep en tuin waar gaste kan braai en alfresco-maaltye geniet.
Die plaas is naby plaaslike geriewe, hospitale, Irene Plaas, Menlyn Mall en die sakekern.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Grootfontein-laan, Delmasroad, R50, Pretoria, 0181, Gauteng
Sien meer verblyf in Pretoria Pretoria-Oos Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 01:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootfontein-laan, Delmasroad, R50, Pretoria, 0181, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom