Hanna's Place
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schalk-rylaan 14, Bendor Park, Polokwane, 0700, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hanna's Place is in 'n stil woonbuurt in Polokwane geleë en bied 2 gerieflik gemeubileerde kamers.
Dié kamers, Protea en Strelitzia, het gemaklike beddens en elke kamer het 'n privaat badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kamers het lugversorging en is toegerus met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en gratis WiFi is beskikbaar. Die verblyf sluit ontbyt in.
Gaste kan gebruik maak van die braai binne die huis en braaipakke, bykosse en vuurmaakhout word op versoek voorsien indien vooraf gereël. Daar is verskeie retaurante en wegneem-eetplekke in die area en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Hanneke Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 67
Jaar gelys 6
Ligging
- Schalk-rylaan 14, Bendor Park, Polokwane, 0700, Limpopo
- Gaste dink Hanna's Place het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bendor Park Bendor Polokwane Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schalk-rylaan 14, Bendor Park, Polokwane, 0700, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom