Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hantria Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R370, Draaihoek 83, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R300 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hantria Lodge is op die oewer van die rustige Vaalrivier in Douglas. Daar is 'n verskeidenheid verblyfopsies en lieflike kampgeriewe wat voorsiening maak vir gesinne en groepe vriende op soek na rustige verblyf.

Die houthuis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers, elk met gemaklike beddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n kombuisie met 'n kombuishoekie. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n houtdek met 'n prentjiemooi uitsig oor die rivier.

Die tweede eenheid is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die slaapkamers het gemaklike beddens en gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n kombuisie met 'n eethoekie. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n stoep met 'n mooi uitsig oor die rivier.

Hantria Lodge het ook 2 staanplekke vir gaste wat wil kamp. Elke staanplek kan 4 gaste akkommodeer. Die gedeelde ablusiegeriewe het aparte badkamers met toilette en storte. Daar is ook 'n klein kombuisie.

Braaigeriewe is by elke verblyfopsie beskikbaar en veilige parkeerplek word voorsien. Gaste kan in die rivier swem, visvang of selfs 'n boot saambring indien hulle wil bootry of ski op die rivier. Hantria Lodge is ideaal vir natuurliefhebbers aangesien dit 'n rustige atmosfeer het en langs die rivier ver van die gedruis van die stad is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R370, Draaihoek 83, Douglas, 8730, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Douglas Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R370, Draaihoek 83, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e9be8dcf8c9593a0b377541cf472eba7ae8d00b875c4e7189000d40083ab9c656928c818897b96cc5a8403af17c0958bf69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 8) R370 Draaihoek 83 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.977051813391 23.880720507391
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem