Ha'Penny Hill
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Agatha-weg, 12,7 km vanaf Tzaneen, 0850, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Ha'Penny Hill is 'n losstaande selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaars se perseel net 12,7 km buite Tzaneen.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers met plafonwaaiers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei badkamers het storte, toilette en wasbakke. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n buitetafel en stoele, 'n Weber-braai en 'n uitsig oor die vallei en Tzaneen. Onderdakparkeerplek is reg langs die kothuis beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Ha'Penny Hill sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 1
Ligging
- Agatha-weg, 12,7 km vanaf Tzaneen, 0850, Limpopo
- Gaste dink Ha'Penny Hill het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in George's Vallei Magoebaskloof Laeveld Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Agatha-weg, 12,7 km vanaf Tzaneen, 0850, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom