Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Days 58

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 3 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Happy Days, Kusweg 65, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R760 R507 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Happy Days 58 is 'n woonstel op die vyfde verdieping in 'n woonstelblok, wat op Amanzimtoti se gewilde Strandweg, geleë is. Dit is naby winkelsentrums en plaaslike restaurante.

Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed wat slegs vir 1 kind geskik is. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die klein toonbank in die kombuis kan ook as 'n ontbythoekie benut word en dié area lei verder na die leefarea met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Veilige onderdakparkeerplek is slegs vir 1 voertuig beskikbaar. Op die perseel is 'n wassery wat onafhanklik besit word en 'n gemeenskaplike braai-area.

Slaapplek

’n Bespreking by Happy Days 58 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir Happy Days 58
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Duduzile Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 5

Ligging

  • Happy Days, Kusweg 65, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Happy Days 58 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R760
R760 R507
per nag (plek vir 4)
Vanaf R760
R760 R507
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Happy Days, Kusweg 65, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70ec7924d94170b5778ae3bc0f407b86bce8821bb9e5ae1dad4fbebd5ea9ecdd5dee3c98b0989e3de1af1810c7b129b8eac6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R760 nouVanaf R507 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 Happy Days 65 Beach Road 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.0527582 30.8871491
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem