LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Happy Living Guesthouse | LekkeSlaap
+32

Happy Living Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jock Oosterlaak-straat 22, Homer, Vereeniging, 1939, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Happy Living Guesthouse is in Vereeniging, net 6 km vanaf Vereeniging se Kart Track, 7 km vanaf Mediclinic Vereeniging, 9 km vanaf die Riviera on Vaal-muurbalbane en 9 km vanaf die Veref-muurbalbaan.

Verblyf word in sakpas-, deluxe- en familiekamers gebied. Die sakpaskamers deel ’n badkamer, terwyl die deluxe- en familiekamers elk en suite-geriewe het. Elke kamer het ’n TV met sekere DStv-kanale, ’n kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n haardroër en WiFi.

Daar is ’n knus, gemeenskaplike leefarea en ’n kombuis wat met ’n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond en ketel toegerus is. ’n Ontbyt-buffet en ander etes kan op versoek en teen ’n ekstra koste voorsien word.

Gaste kan in die tuin ontspan. Daar is veilige parkeerplek in die skadu op die perseel. Daar is ’n 24-uur ontvangstoonbank en bagasiestoorplek vir gaste.

'n Swembad is beskikbaar teen 'n ekstra fooi op 'n ander perseel, nie te ver van die instansie af nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Jock Oosterlaak-straat 22, Homer, Vereeniging, 1939, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jock Oosterlaak-straat 22, Homer, Vereeniging, 1939, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf57a1c46e441f91c242876f08c14222ab82927ec9ba05a96aa3805c89ca444b4d6eab80e7f7e9f37af7b02922eb61f5284c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 2) 22 Jock Oosterlaak Street Homer 1939 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.65202 27.88622
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!