Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Ours

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uilstraat 26, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 180 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Happy Ours lê op die Tuinroete tussen Plettenbergbaai, Knysna en George in die pragtige, stil dorpie, Sedgefield.

Dié huis is aan die voet van 'n prentjiemooi en boomryke berg geleë net 5 minute vanaf die mooiste strande. Daar is 3 slaapkamers, waarvan een oopplan is, en 1 badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en 'n bad. Die huis het ook nog n afsonderlik toilet met n wasbak. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen twee enkelbeddens. Twee kamers het lugversorging en 'n vuurherd met twee glasdeurtjies in die TV-kamer. Daar is ook 3 dakwaaers in die huis.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus, en daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6.
In die sitarea is daar drie gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die groot patio buite het ingeboude braaigeriewe met 'n groot etenstafel. Die huis word deur 'n grasperk omring. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Happy Ours sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir Happy Ours
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 6

Ligging

  • Uilstraat 26, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Happy Ours het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 180
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 180
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uilstraat 26, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlZmZkNTBhLTM4ODQtNGIyZS05NDVkLTc4NjRjZmU2ODAxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 180 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 26 Uil Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.012625 22.8009108
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem