Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Van

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tammy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Happy Van
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jo-dene C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-dene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis happy campers na 'n onvergeetlike tyd! 10/10!

Alles wat jy kan nodig hê vir 'n lekker kamp, is daar! Ekstra hout en drankies beskikbaar, warm water en 'n groot buitelug stort. Hot tub was ons ultimate fave, netjies en vars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happy Van se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde. Kom beslis weer!

Happy Van
Christine C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

So tranquil and homey. Almost wish we didn't go sightseeing.

It is such a cosy spot and the hot tub was amazing. It's very private with amazing hosts. I'll definitely rave about it. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker wegbreek van gewoel. Kliëntediens is uitstekend.

Aanbeveling net om jouself weer te vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kayla-tess P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla-tess P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blissful, simplistic escape.

A wonderful stay to reconnect with nature, one loved one and oneself. Thank you to Happy Van for hosting an atmosphere of reconnection for us. Hosts, environment and the community alike were all fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happy Van se terugvoer

Thank you so much KT for giving us such a wonderful review.

We sincerely hope you and your partner come again to rejuvenate in our little piece of paradise!

Happy Van
Angelique M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique M
Gesin met tieners

Dis lekker privaat en stil.

Dit is presies wat ek verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitgerus.

Die hot tub onder die sterre in die stil dorpie was amazing. Het baie welkom en gemaklik gevoel. Weer was baie sleg, maar nogsteeds lekker, warm geslaap en stort etc. werk als baie goed. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarryn V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, cute and comfortable.

Very cozy and well thought out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happy Van se terugvoer

So glad you enjoyed our space. Thanks for being such great guests. Next time the new hot tub awaits.

Happy Van
Stephanus D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie volledige en keurige blyplek. Dit was 'n baie lekker ervaring.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die karavaan is goed toegerus en netjies en skoon. Die klipwerk van die braaiplek en badkamer is baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happy Van se terugvoer

Dankie vir die pragtige resensie en jul waardering vir die werk wat in die Happy Van gesit is. Julle was lieflike gaste en ons hoop om julle weer te sien.

Happy Van
Hanti B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanti B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf!

Klein spasie verblyf met 'n lieflike tuin, goed toegerus en beplan. Beste "kamp geriewe"! Baie vriendelike eienaars. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happy Van se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet! Kom gerus gou weer terug

Happy Van
Nicoleen J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring gewees.

As jy wil ondervinding opdoen oor karavaanvakansies is dit 'n goeie begin. Al is die karavaan op 'n bewoonde erf het dit nie een keer gevoel of jou privaatheid in gedrang is nie. Die open air stort was 'n nuwe belewenis, maar ook daar is jou privaatheid gerespekteer. Is voorwaar 'n ondervinding om te beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happy Van se terugvoer

Thank you so much for choosing our little Happy Van for your stay. Please come again soon.

Happy Van
Linda B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place.

Everything just perfect. Just one small thing. The fridge was too loud and battered us in the night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happy Van se terugvoer

Hi Linda.
Thank you for your message about the fridge. We are actually in the process of buying a new one—apologies for the late response to your message too. We hope to welcome you back again with the new fridge in place.

Happy Van
Michael W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, cosy and clean. A real home away from home with friendly hostess for that personal touch. Highly recommended.

Two-night stay at this Deluxe Caravan Camper accommodation. Bed very comfortable and outside shower is loved by all - clever design for this gem stay-over. Will book this accommodation again on our travels to Cape Town soon. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happy Van se terugvoer

Thank you for your lovely review Michael. We are really looking forward to welcoming you back again soon to our little piece of paradise.

Happy Van
Vanaf R1 200
R1 200 R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibokstraat 23, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0039519a82edcc39c81b31b184a0db441bd634e6fe9229a9dd42a58653d0e01878d980fde22a552b48bed709526e0a8f1877?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R800 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 23 Rooibok Street Scarborough 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.201277536739 18.379017057672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem