Har Dee Dar
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Selma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Liza B - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekende en bekostigbare verblyf!
Bella H - Nov 2023
Algehele gradering
Quiet, clean, safe.
Twiggy V - Nov 2023
Algehele gradering
Safe, secure, clean and a star of a host.
Rodene P - Nov 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Tracey N - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtig skoon. Gemaklike beddens. Veilig. Gerieflik. Baie goeie ligging!
Har Dee Dar se terugvoer
Dankie Tracey, en jul is welkom.
Maya S - Okt 2023
Algehele gradering
It was worth it.
Har Dee Dar se terugvoer
Thank you, Maya, and you are welcome anytime.
Candice J - Okt 2023
Algehele gradering
Love love love!
Har Dee Dar se terugvoer
Thank you, Candice and you are welcome.
Louisa H - Okt 2023
Algehele gradering
Netjiese, veilige, skoon, goed toegeruste eenheid met uitstekende diens.
Har Dee Dar se terugvoer
Dankie Louisa en jul is welkom.
Chantell L - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was waarde vir jou geld, gasvrou van die boonste gehalte.
Nadia J - Sep 2023
Algehele gradering
Baie pragtige plekkie met die perfekte ligging, veilig en ook privaat.
Har Dee Dar se terugvoer
Dankie Nadia.
Caroline H - Sep 2023
Algehele gradering
Sal weer gebruik maak van Har Dee Dar.
Har Dee Dar se terugvoer
Baie dankie, jul is welkom!
Zinzi-kay A - Sep 2023
Algehele gradering
Relaxing, fun, amazing hostess.
Louwrens L - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjiese en veilige verblyf ervaring met vriendelike eienaars.
Har Dee Dar se terugvoer
Baie dankie Louwrens, julle is enige tyd welkom!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Smuts-straat 27, Dormelhs Drift, George, 6529, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18