Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Har Dee Dar

Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Smuts-straat 27, Dormelhs Drift, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R600 R360 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Har Dee Dar is in die hartjie van die Tuinroete en word deur welige groen bome omring. Hierdie akkommodasie in George bied gerieflike oornagverblyf en is ideaal vir gaste wat wil oornag.

Gaste kan tussen 3 pragtige eenhede kies. Elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenhede het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en 'n privaat ingang. Elkeen van die kamers bied bykomende geriewe soos toiletware, 'n waaier, 'n haardroër en seep.

Die welige tuine is die perfekte omgewing vir ontspanning en gaste kan ook van die braai-area gebruik maak. Ongelukkig word geen partytjies toegelaat nie asook geen besoekers word toegelaat nie. Vir gaste wat die area wil verken, is staptoere, verskeie restaurante en staproetes naby. Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste kan 'n rustige nagrus in George geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir Har Dee Dar
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Selma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 1

Ligging

  • Jan Smuts-straat 27, Dormelhs Drift, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Har Dee Dar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf R600
R600 R360
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R360
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Smuts-straat 27, Dormelhs Drift, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44a9ff668e533081441c283722efdf0ffcce7d3cca5033c21a0c3216beb9f18f865e38a30ab24e3b314b0f656266f2dd9979?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R360 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 27 Jan Smuts Street Dormelhs Drift 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.963874442761 22.447471579762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem