Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aha Harbour Bridge Hotel & Suites

Hotel
Standaard-kamer
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Standaard-kamers het elk 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is ook 'n en suite-stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroeër, digitale kluis, WiFi en 'n sateliet-TV in. Die voorraad in die yskassie met verversings kan op versoek voorsien word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Skakel asb. die gasheer vir meer inligting rakende die rolstoelgeriewe.
Rook is verbode.
Ure van die Canal Café:
Ontbyt word daagliks bedien: 07:00 - 10:30
Middagete word Vrydag tot Sondag bedien: 12:00 - 14:30
Aandete word daagliks bedien: 16:30 - 21:30 (Kombuis sluit 21:00)
Indien gaste 'n ontbyt- of middagete-pakkie wil bestel, moet dit een dag vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Hotel-kamer
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Luukse Hotel-kamers het elk 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n balkon wat oor die seewaterkanaal, die Kaapstad sakekern en Tafelberg uitkyk. Ander geriewe sluit lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroeër, digitale kluis, WiFi en 'n sateliet-TV in. Die voorraad in die yskassie met verversings kan op versoek voorsien word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Skakel asb. die gasheer vir meer inligting rakende die rolstoelgeriewe.
Rook is verbode.
Ure van die Canal Café:
Ontbyt word daagliks bedien: 07:00 - 10:30
Middagete word Vrydag tot Sondag bedien: 12:00 - 14:30
Aandete word daagliks bedien: 16:30 - 21:30 (Kombuis sluit 21:00)
Indien gaste 'n ontbyt- of middagete-pakkie wil bestel, moet dit een dag vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suite
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenhede bied verblyf aan 3 volwassenes, of 2 volwassesnes en 2 kinders onder 12 jaar. Elke eenheid het 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis, en 'n eet- en leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n lessenaar en platskerm-TV met 'n aantal DStv-kanale. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis het 'n toonbank met stoele en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogoldoond, broodrooster, en skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroeër. Die sitarea het 'n slaapbank waarop 1 volwassene of 2 kinders onder 12 jaar kan slaap. Daar is ook 'n TV met DStv. Die leefarea lei na 'n privaat balkon met 'n praguitsig. Ander geriewe sluit 'n koffiemasjien, lugversorging, 'n haardroeër, digitale kluis, WiFi en 'n sateliet-TV in. Die voorraad in die yskassie met verversings kan op versoek voorsien word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbank vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Skakel asb. die gasheer vir meer inligting rakende die rolstoelgeriewe.
Rook is verbode.
Ure van die Canal Café:
Ontbyt word daagliks bedien: 07:00 - 10:30
Middagete word Vrydag tot Sondag bedien: 12:00 - 14:30
Aandete word daagliks bedien: 16:30 - 21:30 (Kombuis sluit 21:00)
Indien gaste 'n ontbyt- of middagete-pakkie wil bestel, moet dit een dag vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 98 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dockrail-weg, Laer Langstraat, Kaapstad, 8012, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzuGEsEBOjDFdTWx4PpOwtPaKKOJ3LYLmaODHBL84d7DmERJV7P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Dockrail Road Lower Long Street 8012 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.913533482381 18.426041007042
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem