Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harbour Lights

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 24 Junie 2024. Bespreekbaar tot 8 Mei 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 704, Port Owen, Velddrif, City , Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 800 R1 260 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Harbour Lights is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die vissersdorp Port Owen. Dit bied 'n rustige wegbreek naby die see.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n pragtige uitsig oor die hawe en 'n ekstra lang koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die badkamer met 'n stort en 'n wasmasjien. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan die binnebraaigeriewe op die toegeboude stoep benut, asook veilige parkeerplek op die perseel.

Harbour Lights is naby plaaslike winkels en restaurante. Die Bergrivier is ideaal vir bootvaart, kajakvaart en visvang. Die dorp se marina is die perfekte plek om te gaan stap en langs die see uit te eet.

Slaapplek

’n Bespreking by Harbour Lights sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Leanie Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 26

Jaar gelys 13

Ligging

  • Port Owen-rylaan 704, Port Owen, Velddrif, City , Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf R1 800
R1 800 R1 260
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 260
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 704, Port Owen, Velddrif, City , Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf581333f342a6eef555b9d09c123b26b8e748f0c135780b2e303e3712614ac628873ff990a1f85a6975478bfd2e6fcfecd63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 260 per nag (plek vir 4) 704 Port Owen Drive Port Owen City Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7810155 18.1572294
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem