by Harbour Terrace 14 by CTHA | LekkeSlaap
+23

Harbour Terrace 14 by CTHA

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundaryweg, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R862 R560 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Harbour Terrace 14 by CTHA is 'n moderne en pragtige woonstel in De Waterkant, Kaapstad. Dié woonstel is op die grens van Groenpunt en De Waterkant wat bekend is vir sy nagklubs en vermaak.

Dié moderne en lieflike solderwoonstel het 1 slaapkamer en is ingerig vir selfsorg. Die woonstel het ook 'n Juliet-balkon met uitsigte in die Waterfront se rigting. Dis stylvol ingerig met 'n slaapkamer bo met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort. Dit het 'n moderne oopplan-kombuis wat ten volle toegerus is, 'n Juliet-balkon met uitsigte van die V&A Waterfront en 'n TV met DStv asook 'n DVD-/CD-speler.

Die kompleks het 'n wonderlike swembad, gimnasium, uitstekende sekuriteit en veilige parkeerplek. Dit bied maklike toegang tot die V&A Waterfront en die MyCiti-bushalte.

Slaapplek

’n Bespreking by Harbour Terrace 14 by CTHA sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 9 resensies vir Harbour Terrace 14 by CTHA
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Boundaryweg, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harbour Terrace 14 by CTHA het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R862
R862 R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R862
R862 R560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundaryweg, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxWFxX8hPJLJYxCAngQKSWJGCXGbQPz5fGNlZMhkjROhu45yiBD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R862, nou Vanaf R560  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Boundary Road De Waterkant 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.912273606303 18.414566516876
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem