Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harbour View

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 80 resensies vir Harbour View
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jaco K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing stay.

Our stay was fantastic. We loved the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta R

Fenomenaal.

Diere vriendelikheid wat uiters belangrik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olivia H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Vreeslik oulike plekkie, tenvolle toegerus, wonderlike ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour View se terugvoer

Baie dankie, Olivia.
So bly julle het dit geniet!

Harbour View
Shane B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane B

Peaceful place.

Lovely spot, enjoyed it, thanks very much!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rana C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Rustig en ons het die walvisse vreeslik geniet.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher M
Gesin met klein kinders

Home away from home.

It was truly a home away from home. No detail was overlooked by our host - bottled water, milk, ice, briquettes, etc. - were supplied, and the list goes on. Spectacular harbour views, sunsets, and a peaceful setting with lots to do in the area. WiFi and DSTV for the youngsters and oldies alike. We will definitely be returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing weekend away.

This is the 3rd time we visited Harbor View and I have never been disappointed. Our stay was very relaxing and value for money with a stunning view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie-anne K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-anne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed ingerig en lekker ruim.

Goed ingerig en lekker ruim. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Betsie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie V
Gesin met klein kinders

Heerlik, maar 'n naweek is te kort!

Die huisie was toegerus met werklik alles, selfs 'n verkyker om walvisse te soek en beskuit by koffie. Dis net 'n kwartier van die klipgatgrotte, vuurtoring, haaibote en pikkewyne af en dit is stapafstand winkels, hawe en see toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
P A V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
P A V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename blyplekkie.

Lekker oorgebly. Alles was soos geadverteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corene M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corene M
Gesin met tieners

Awesome.

Lanklaas so lekker gekuier en naby als. As manne gaan visvang het, was ek loopafstand van alles en view was mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P
Enkelreisiger

Heerlike woonstel met pragtige uitsig.

Lekker dat mens die see ook kan hoor en die gaavrou was voordurend beskikbaar op WhatsApp. Sal beslis weer hierheen kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George I - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George I
Gesin met klein kinders

Kuier was lekker en rustig.

Ons het die naweek geniet by Harbour View. Lekker ontspanning gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan dit beslis aanbeveel.

Wat maak vir Gansbaai lekker? Plekke soos dié.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige naweekwegbreek saam met familie.

Baie lekker gekuier by Harbour View, die uitsig is pragtig oor die see. Sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en gerieflik. Pragtige uitsig.

Die akkommodasie was pragtig geleë met uitsig op die hawe en see. Goed ingerig en boonop diere vriendelik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Gesin met klein kinders

Pragtige bestemming.

Die blyplek was pragtig skoon en netjies. Die uitsig is besonders. Dankie vir die heerlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Dit is die tweede keer wat ek en my man gebruik maak van Harbour View en nie een van die twee kere was ons teleurgesteld nie. Ons was goed ontvang en Lanita het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Baie rustig, privaat en stunning plekkie. Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia L

Meer as genoeg. Pragtige see-uitsig. DStv 'n bonus. Slaap heerlik.

Ons is dankbaar vir die heerlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, pragtige uitsig oor die see, uitstekend toegerus en baie keurig en netjies ingerig.

Baie goeie waarde vir geld. Ons kom graag weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
William H

Nice spacious accommodation with good views.

No secure parking. The accommodation is very well equipped with everything one needs in the kitchen and braai facilities on the balcony. There was a lack of communication from the owners however which would have been nice seeing as I needed bedding for the sleeper couch. Luckily I had my own.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizel S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelike diens en troeteldiervriendelik - waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Eienaar kan haar self op die skouer tik, sy is baie vriendelik behulpsaam en haar plek is netjies en jy kry waarvoor jy betaal het definitief 'n plek om by te bly as jy Gansbaai wil besoek. Dankie ons het voorwaar 'n wonderlike verblyf gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour View se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ek is bly julle het dit geniet!

Harbour View
Elmie H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

As jy rustigheid, uitsig oor die see en hawe soek om te ontspan dan is dit by Harbour View. Gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik en geen moeite was ontsien nie - water en melk in die yskas, koffie, tee en beskuit was 'n baie groot verassing. Baie oulike plekkie en ons gaan beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenie C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon. TV en DStv werk 100%. Ons het geen klagtes.

Verblyf was soos geadverteer. Ons het nie klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
André D
Saam met vriende

Mooi see-uitsig en sentraal geleë.

Ruim akkommodasie en genoeg spasie vir vier mense. Houtdekplanke kort onderhoud. Plek was goed toegerus met alle noodsaaklikhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful place.

Fantastic view, wonderful shower, all that is needed is provided for. Will definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Don K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Don K

Very pleasant, spacious, and relaxing place to stay.

For the price paid the number of thoughtful extras provided, such as rusks, coffee, tea, shampoo, body wash, mosquito repellent were not expected at all and a nice touch. The harbour view is a bit obscured by the large tree outside, which was a pity. All in all a lovely place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deirdre L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre L

Lekker geslaap!

Met ons aankoms is ons vriendelik ontvang. Ons kon ons voertuig veilig in die garage parkeer. Die woonstel is baie netjies en dit was 'n bonus dat ons, ons hondjie kon saamneem. Ons sal beslis weer by Harbour View tuisgaan wanneer ons Gansbaai toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very very nice.

Baie lekker plekkie om te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shadley S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shadley S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation.

Good value for money and a perfect location in a special coastal town with plenty character.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneline D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline D
Gesin met klein kinders

Baie goeie plek. Toegerus met alles.

Sal enige iemand aanraai om daar te gaan bly. Jy kan fisies net jouself vat ─ daar is van alles en alles is baie netjies. Sal weer volgende jaar daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour View se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde.
Ons poog altyd om ons gaste so gerieflik moontlik te laat kuier.

Harbour View
Susan E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan E

Het dadelik tuis gevoel.

Eienaar is vrienderlik & baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolett M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolett M
Gesin met klein kinders

Relaxing weekend getaway with a sea view.

Thank you to the owners. We had a nice relaxing stay with our furry baby. Everything we needed was provided for. Will definitely go back there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jandre V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jandre V
Gesin met tieners

Lieflike uitsig, ruim dek vir sit en ver kyk.

Lanita, die gasvrou, het ons welkom laat voel. Die geriewe, hoewel basies, is skoon en netjies. Aandag aan die detail soos tee, koffie, melk en selfs 'n watertjie in die koelkas was waardeer. Sal beslis aanbeveel vir kinders ouer as 5.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lincoln G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Lincoln G
Saam met vriende

The stay was amazing.

The view was the best part of the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K
Saam met vriende

Vinnige wegbreek saam met vriende.

Pragtige uitsig en heerlike komplimentêre beskuit en drinkgoedjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het dit vreeslik geniet al was ons kuier baie kort. Die dame is baie vriendelik en ek sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M
Gesin met tieners

Wonderlike verblyf

Die ligging is wonderlik met ’n uitsig van die baai en omgewing uit die groot balkon. Die woonstel is goed toegerus, veilig en gerieflik. Ons sal graag weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Azalia T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Azalia T
Saam met vriende

Dit was baie gerieflik. Lekker rustig. Dit is baie netjies en agtermekaar.

Daar moet net 'n deur wees van die slaapkamer vir privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mkateko B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mkateko B
Gesin met klein kinders

We had a great time.

We enjoyed every moment of our stay in Harbour View. The view to the sea is out of this world. The place is quiet and very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcelle G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle G
Gesin met klein kinders

The view is amazing.

House is so comfortable, very neat interior the kids enjoyed it. Will definitely be going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour View se terugvoer

Glad you enjoyed your stay. Please come again.

Harbour View
Rana C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig

Ons het lekker gerus. Sal vir seker weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour View se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet. Ons poog altyd om ons gaste so gerieflik moontlik te laat kuier.
Kom gerus weer!

Harbour View
Daneel A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daneel A
Saam met vriende

Fantasties

Dit was 'n goeie wegbreek en alles was fantasies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour View se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet! Kom kuier gerus weer.

Harbour View
Anthea B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ruskans.

Wat ‘n pragtige uitsig! Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour View se terugvoer

Beste Anthea

Ek is so bly julle het julle kuier geniet!

Harbour View
Sunel K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies!

Die woonstel was baie ruim en skoon en 'n mens kon die mooiste sonsondergange vanaf die dek geniet. Die woonstel is ook sentraal geleë en naby aan 'n staproete wat langs die see loop en eindig by grotte in De Kelders. Lanita het aan alles gedink en die woonstel het alles wat jy benodig. Ons sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour View se terugvoer

Hi Sunel,
Ons is so bly julle het die kuier geniet. Ons poog altyd om dit so gerieflik moontlik vir ons gaste te maak.
Kom kuier gerus weer!

Harbour View
Reginald W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reginald W
Gesin met tieners

Dit was lekker en rustig.

Die ervaring om in so 'n rustige gebied te wees, was uitsonderlik. Sal weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour View se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet! Hoop om julle weer te sien!

Harbour View
Anneline L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneline L
Gesin met klein kinders

Het heerlik gekuier.

Die bed is egter ’n normale dubbelbed en die braai buite op die houtdek is bietjie ongemaklik, maar verder het ons dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Crystal C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal C
Gesin met klein kinders

Dit was Baie lekker, Sal weer gaan

Harbour view het my verbaas met wat hulle gee. Sal hulle aan mense aanbeveel. Het die vakansie Baie geniet. Dankie Harbour view

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour View se terugvoer

Hi Crystal
Ek is so bly julle het dit geniet.
Ons probeer ons bes om dit so gerieflik moontlik vir ons gaste te maak.

Harbour View
Carina V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier. Aanbeveel weer daar gaan bly.

Pragtig op Gansbaai. Oulike strand. Verblyf was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour View se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Harbour View
Bruce F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce F
Gesin met tieners

Very relaxed.

Nice and relaxing apartment overlooking the harbour.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maggie K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was kort maar baie lekker, alles was gerieflik, plekkie was maklik om te vind.

Harbour View is 'n pragtige plekkie met die mooiste uitsig! Alles was netjies en netjies ingerig. Ons sal dit definitief vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl D
Gesin met tieners

Dit was heerlik en rustig met 'n uitsonderlike uitsig en baie veilig.

Baie dankie Larina vir die vriendelike ontvangs. Ek sal enige tyd weer daar vakansie wil hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heila R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila R
Gesin met tieners

Heerlik, netjies en rustig.

Ons het dit baie geniet by Harbour View. Kan nie wag om terug te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rona S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would definitely recommend.

Had a lovely stay. Had all the extras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil.

Dit was heerlik om by Harbour View tuis te gaan. Die plekkie is ruim, skoon en baie netjies. Die uitsig is lieflik en die omgewing lekker stil, net die regte plek vir 'n stil wegbreeknaweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunelle O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Die perfekte verblyf met alles wat jy sal nodig kry om lekker te bly. Naby die see en die middedorp, maklik toeganklik! Ons het vreeslik lekker gebly, volgende keer sal ons beslis langer bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek van die besige lewe.

Baie rustig, privaat en netjies. Amazing view!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lester A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lester A
Gesin met klein kinders

Dit was hemel op aarde.

Ek sal definitief weer Harbour View toe met my gesin gaan dit is verskriklik mooi die huis en die uitsig oor die see en die hawe. Ek sal my vriende ook aanbeveel om Harbour View toe te gaan vir 'n wegbreek of vir 'n vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour View se terugvoer

Hi Lester
Baie dankie vir die mooi ressensie, ek waardeer dit baie.
Groete
Lanita

Harbour View
Lindsay P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place to stay.

Lovely accommodation. So wonderful to wake up to a view of the harbour. Everything we needed was there. Highly recommend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfekte plek om te bly.

Lieflike verblyf, so wonderlik om met 'n uitsig oor die hawe wakker te word. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Word hoogs aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnettie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnettie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig en baie rustig.

Ons is baie vriendelik ontvang. Alles was baie netjies en die plek is ingerig met alles wat mens nodig het. Ons sal Harbour View beslis weer besoek en kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries J
Gesin met tieners

Baie goed en goeie woonbuurt.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die diens wat ek gekry het was puik. Ek sal dit aan my vriende aanbeveel. Ek sal in die toekoms meer van die webtuiste gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca T
Gesin met klein kinders

Diere vriendelik, asemrowend mooi.

'n Baie goeie ligging en diere het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel H O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel H O
Gesin met tieners

Dit was so rustig en alles is mooi skoon.

Ons sal beslis weer plek bespreek by Harbour View. Die eienaar is baie vriendelik en alles was regtig netjies en skoon en gerieflik. 'n Mens wil net heeltyd op die stoep sit en die uitsig oor die see geniet. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Dit is waarde vir geld en dit is al wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik privaat en perfek geleë.

Pragtige eienaars en heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adele C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basic.

Basic, but good. Cannot drink tap water, no warning in unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour View se terugvoer

According to the municipal water council, Gansbaai tap water is 100% safe to drink.

Harbour View
Willem P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Pragtig en skoon fasiliteite. Goeie en vriendelike diens. Mooi omgewing met hawe-uitsig en sonsondergang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadette T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette T
Gesin met tieners

I enjoyed my stay at Harbour View.

The quiet and peaceful place was good. And the beautiful sunsets at night. I really enjoyed our stay. The most beautiful place for peace and quietness, and the sunset was the highlight of our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Randall V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randall V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic holiday accommodation!

The house is so comfortable and has everything a person needs when on holiday. Beautiful views of the harbour, the amazing sunsets!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese vakansieverblyf.

Die huis is baie gerieflik en het alles wat jy nodig het wanneer jy vakansie hou. Pragtige uitsigte oor die hawe en amazing sonsondergange.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amy W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

Had such a great stay and Lanita made our stay very comfortable. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joani W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joani W
Gesin met tieners

Goed toegerus met alles wat mens nodig het!

Pragtige see-uitsig en wonderlike, gasvrye eienaar. Dit was heerlik om tyd te spandeer. Ons sal beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelise C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise C

'n Lieflike wegbreek.

Die eienaars is ongelooflik akkommoderend, vriendelik en behulpsaam. Ons het lekker gebly, 'n wonderlike uitsig gehad en als was maklik. Ek kan beslis dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivian D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian D
Gesin met tieners

Dit is 'n gerieflike plekkie en baie netjiese in 'n rustige omgewing.

Ek en my gesin het baie lekker daar gekuier. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vakansie verblyf was wonders.

Baie dankie vir die vriendelikheid en sal graag weer kom kuier. Die blyplek is baie mooi, netjies en baie lekker gekuier. Dankie vir almal se vriendskap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary E - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gary E

Baie netjies en goed iingerig.

Baie lekker tyd gehad, en die huis is geleë baie sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya H
Gesin met tieners

Gesinsvakansie by die see.

Gerieflik toegerus en gemaklike vakansie atmosfeer met 'n indrukwekkende panoramiese uitsig. Gasvrye en bedagsame eienaars. Veilig en geskik vir gesinsvakansie of ander wegbreek in ‘n besonderse kusstreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie J
Gesin met tieners

Die uitsig was heerlik!

Was baie lekker om daar te bly. Daar was net nie 'n sleutel vir die skuifdeur nie, so hy kon nie sluit nie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anlie B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anlie B
Saam met vriende

Pragtig ingerigte plek met alles wat jy nodig het en meer.

Die woonstel is goed ingerig en baie mooi versier. Heerlike balkon om op te braai of vir die see te kyk. Eienaars is gasvry en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sorayda L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorayda L
Gesin met klein kinders

It was more than what we expected and will definitely go back again.

This is a good family or romantic getaway place facing the ocean watching the sunset - it's perfect.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat nog beter as wat ons verwag het en ons sal definitief terug wees.

Dit is 'n goeie plek vir 'n gesinswegbreek of 'n romantiese wegbreek teen die see, mens kan vir die sonsondergang kyk - dit is perfek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frankenstraat 8, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2OTFiYmMwLTMzYzQtNDU5ZS04NTRlLWJmODdhYWNjMWIxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 80 5 1 5 8 Franken Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -34.580599847866 19.348150938749
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem