Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harbour View at Majestic Village

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Harbour View at Majestic Village
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Nina D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nina D
Saam met vriende

Lekker gereis.

Ons het dit baie geniet, net jammer dat die dishwasher, mikrogolf en van die ligte nie gewerk het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour View at Majestic Village se terugvoer

That is a bit disappointing as when the problem occurred, immediately a new microwave was brought in. All the dishes were washed everyday for you and the lights were fixed on the same day. This is something completely out of our control.

Harbour View at Majestic Village
Eleanore E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eleanore E
Saam met vriende

Baie goed.

Goed geleë, naby wonderlike restaurante, pragtige see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tmi Spares M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tmi Spares M
Saam met vriende

Pragtig, maar was teleurgesteld oor Havanah Club oorkant die straat wat harde musiek speel.

Pragtige woonstel met uitstekende fasiliteite, maar die feit dat daar 'n restaurant reg onder die balkon is, is nie sigbaar op jul foto's nie. Hul maak vroeg toe, maar jy kan bv. nie met pajamas staan op die balkon nie, want jy is sigbaar vir die mense wat daar sit by die tafeltjie. Grootste probleem is egter die harde musiek van die club oorkant die straat. Ligging is fantasties vir rondloop in die winkeltjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour View at Majestic Village se terugvoer

Thank you very much for your review.

Would have loved to relocate you to another entrapment at the Majestic, however, the apartment you chose is located directly at the main road with uninterrupted sea- view and not only the guests from the restaurant below but also the people from the main road can see into the balcony.
The balcony has a glass sliding door that can be closed with double glassing and so far we had no complains about noise.
This is probably one of the most beautiful apartments in Kalk Bay, in a secure complex.

Thank you very much for your feedback and next time we will make sure, we will allocate you to a two-bedroom apartment with no noise disturbances.

Hope to see you in the future.

Kind regards,
Florian

Harbour View at Majestic Village
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 124, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvo2uv0Eh2lvk4x1GGmtjWwfUAV4HHxZp4iduNgvHSgzh3YKDlC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 124 Main Road Kalk Bay 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.127018494204 18.448462216533