Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hare's Rest

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 42 resensies vir Hare's Rest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Pikkie R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pikkie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gaan beslis weer.

Ons het heerlik gekuier. Die cottage is baie goed en mooi ingerig met alles wat nodig is. Die vriendelike diens wat ons gekry het by het ons sommer tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hertzog O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hertzog O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exactly what we wanted, will visit again!

Stay was perfect. Clean, well equipped, quiet, friendly reception, and I can go on and on. Almost seemed that nothing was an effort for our hosts. Friendly, willing and passionate about their establishment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig!

Ons het heerlik gerus, wat die hoofdoel van ons besoek was. Ons sal weer terugkeer vir die visvang (en braai), die keer was net te koud weens onverwagse seisoenskommeling. Billy en Nolene is baie gasvry en die donkies 'n treat!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilie D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons nodig gehad het.

Pragtige rustige verblyf. Puik diens en vriendelikheid! Kamer en geriewe is skoon en netjies. Klein details wat dit pragtig maak en huislik laat voel. Eie sleutels, pragtige natuurskoon en goeie ligging. En ons kon braai .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent experience.

Great weekend. Will definitely recommend it to other couples. Thanks, Hare's rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hare's Rest se terugvoer

Thank you for staying at Hare's Rest Lourens, it was lovely having you.

Hare's Rest
Alan K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable cottage. Lovely location.

Nolene and Billy were wonderful and helpful hosts. An added bonus is that Hare's Rest is totally off-grid with its own solar power and spring water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Saam met vriende

Wonderlik, ons het baie geniet!

Die akkommodasie is uitstekend en goed toegerus. Die eienaars het ons vriendelik ontvang, was baie behulpsaam en die donkies is 'n hoogtepunt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma P
Saam met vriende

'Home away from home'.

Van die eerste oomblik tuis gevoel - Nolene en Billy is 'n amazing gasheer en -vrou. Die plek is pragtig en mens voel tuis van die oomblik wat jy daar inry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hare's Rest se terugvoer

Ons het dit baie geniet om julle hier te he, julle was spesiale gaste. Sien uit na julle volgende kuier by Hare's Rest.

Hare's Rest
Heleen C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was aangenaam verras met die ligging en opset by Hare's Rest.

Afgesien van onverwagse koue weer het ons heerlik by Hare's Rest gebly. Die akkommodasie is volledig tot in die kleinste detail. Billy en Nolene is die perfekte gasheer en -vrou en ons kan hulle akkommodasie met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corja L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corja L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A quiet country setting surrounded by beauty, perfect for one or two couples.

Thank you so much for such a welcoming stay in Wakkerstroom. We will definitely be back. Your accommodation was perfect and just what we needed to finish our holiday. We love all the attention to detail in your cottages and garden, the afternoon chats, and of course your beautiful donkeys. We would highly recommend your cottages it was truly magical. We can't wait for our next stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, perfek vir ons twee gewees.

Ons het die voëlkyk in die omgewing baie geniet. Noeleen was baie gasvry en ons het lekker gesels. Die plekkie is gerieflik ingerig en die tuin is asemrowend. Ons voëlkyk uitstappie was baie suksesvol danksy die inligting in die woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vernon F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very peaceful stay.

A special thanks to our hosts, Nolene and Billy. They went out of their way to ensure we are comfortable and feel welcome. The cottage was neat and had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hare's Rest is baie mooi, omring deur die berge.

Hare's Rest was 'n besondere mooi plekkie tussen die berge. Veilig, skoon en baie lekker atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magriet P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hare's Rest is 'n pragtige blyplekkie in die mooiste natuurskoon.

Nolene en Billy is die perfekte voorbeeld van behulpsaamheid en vriendelikheid. Verblyf is baie netjies. Die donkies, die uitsig van die koppie af en die mooi natuurtonele langs die water, maak dit die ideale naweekverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrius R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrius R
Saam met vriende

Excellent.

Die gasvrou en haar man is dierbare mense en het spesiale moeite gedoen vir my as 'n voëlkyker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerry S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay in a great location. Spotless accommodation and very friendly hosts.

Highly recommend Hare's Rest for a stay in Wakkerstroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hare's Rest se terugvoer

Thank you for the kind words, it was lovely having you and Cherryl at Hare's Rest!

Hare's Rest
Sanet S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, klein plekkie

Die plek is pragtig. Netjies en baie skoon. Vars lug, weg van besige dae is net wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hare's Rest se terugvoer

Ons is so bly dat julle die rustigheid van Wakkerstroom so geniet het. Dankie dat julle by Hare's Rest kom bly het, hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Hare's Rest
Louis B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Gesin met klein kinders

Heerlike plattelandse kuier.

Die eienaars Nolene en Billy het ons sommer vinnig laat tuis voel met hulle gasvryheid. Hier kry mens 'n lekker plaas gevoel. Die voer van die donkies elke middag was ons dogtertjie se hoogtepunt. Nolene en Billy het vir haar soos 'n ouma en oupa gevoel op die plaas. Hulle is baie lief vir kinders en het haar met soveel liefde en geduld hanteer. Ons voertuig het gebreek. Billy het my van goeie raad voorsien en gehelp dat my voertuig op Volksrust herstel word. Billy het my 2 keer op sy onkoste Volksrust toe vervoer! Die Wakkerstroom vloei deur die plaas aan die voet van 'n koppie. Mooiste natuurskoon! Dit is ook 'n voëlkykparadys en die hoogtepunt was die 2 Gevlekte Ooruile wat hulleself tuis gemaak het in die groot bome op die oewer van die stroom. Die verblyf en perseel is baie netjies, skoon en gerieflik. Baie dankie vir al die omgee en heerlike kuier. Dankie vir die ekstra myl wat daar gestap is met ons. Dit word opreg waardeer! Ek sal Hare's Rest vir enigeen aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hare's Rest se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie Louis, dit was vir ons 'n voorreg gewees om julle hier te he. Ons het klein Lienke so geniet, ek dink die donkies het haar gemis toe julle weg is. Ons sien uit daarna om julle weer eendag in die toekoms te sien.

Hare's Rest
Johan K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Enkelreisiger

Uitstekende verblyf.

Jenny en Willie het my baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandy M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and hospitable.

Thank you for making us feel welcome and helping us make the most of our day in Wakkerstroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hare's Rest se terugvoer

Thank you for your wonderful review it was a pleasure having you. We look forward to seeing you again in future!

Hare's Rest
Michelle H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H
Saam met vriende

Beautiful accommodation and gorgeous location

We will most definitely stay at Hare's Rest again. Not only was it great value for money, but the chalets have everything you could need and they were immaculate. Nolene and Billy are warm, caring people and saw that we had everything we needed. Awesome place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hare's Rest se terugvoer

Dear Michelle, thank you for your kind words. It was such a pleasure having you and your wonderful family staying at Hare's Rest. We look forward to seeing you again.

Hare's Rest
Sylvia B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exellent

Very nice and clean rooms. Everything you need for self catering. Very friendly people. Neat and beautiful garden. Close to everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, ontspanne, vriendelike gasvrou en gasheer.

As jy rus en stilte soek, naggeluide en sterreryk wil sien en wil afskakel van die gewoel kan ek aan geen beter plek dink nie. Ons sal weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phia L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike bestemming en `n plek vol vrede.

Nolene en Billie is uiters gasvry - dit was `n aangename ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glen M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was most enjoyable and the hosts were extremely hospitable.

The apartment is situated in very lovely surrounds outside of town which we enjoyed very much!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker vir kort kuier.

Pragtige skoon plek, lieflike natuurskoon. Die gebrek aan TV kan dalk sommige mense pla.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was absoluut fantasties, ons was soos ou vriende behandel.

Ons verblyf was absoluut fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hare's Rest se terugvoer

Ronel ons is bly julle het julle kuier by Hare's Rest geniet, ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.

Hare's Rest
Mirna V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en uiters skoon.

Baie gerieflik en baie skoon en netjies. Gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hare's Rest se terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle hier te he Mirna, baie dankie dat julle by Hare's Rest kom oorslaap het.

Hare's Rest
Andre V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Well equipped, clean, spacious and friendly owners. Will go back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Goed toegerus, skoon, ruin en vriendelike eienaars. Sal weer teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hare's Rest se terugvoer

Thank you for staying at Hare's Rest, it was lovely having you here. We look forward to your next visit!

Hare's Rest
Elne G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike, netjiese verblyfeenheid.

Die verblyf by Hare's Rest het ons verwagting te bowe gegaan. Die eenheid was skoon en netjies en baie verwelkomend. Ons gasvrou Nolene het ons vriendelik verwelkom. Dit lê net buite Wakkerstroom. Naby genoeg dat ons sommer op ons fietse die dorp kon verken. Ons sal definitief weer hier aanbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hare's Rest se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie Elne, ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly dat jy en Walter lekker gebly het en sien uit na julle volgende besoek aan Hare's Rest.
Vriendelike groete,
Billy en Nolene.

Hare's Rest
Bruce S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good choice.

Peaceful and well equipped stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hare's Rest se terugvoer

Bruce, it was lovely having you at Hare's Rest, we hope to see you again in future.
Kind regards,
Billy and Nolene

Hare's Rest
Allan L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a truely enjoyable stay at Hare's Rest.

Hare's Rest is truly a cut above the rest. A clean and well serviced cottage. Billy and Nolene have taken care of everything and are friendly and approachable hosts. Thanks for the wonderful experience we will definitely be back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hare's Rest se terugvoer

Thank you, Allan and Marie, for the kind review it was great to have you here at Hare's Rest. We are looking forward to your return visit and I am sure the donkeys will be glad to see you again.
Kind regards,
Billy and Nolene

Hare's Rest
Marianne H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, netjies en skoon. Eienaars uitstekend!

Pragtige kothuis - baie netjies en skoon, goed toegerus. Gerieflik geleë net buite die dorp, ideaal vir voëlkykers. Billy en Nolene is wonderlike mense - baie vriendelik en gasvry! Ons het heerlik gekuier en die donkies is 'n groot aantrekkingskrag. Ons sal beslis weer daar tuisgaan as ons Wakkerstroom toe gaan en Hare's Rest ook aanbeveel vir vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hare's Rest se terugvoer

Beste Marianne en Isak, baie dankie vir die komplimente! Dit was vir ons 'n plesier om julle hier te he, so lekker om nuwe vriende te maak. Ek dink die donkies het al die aandag baie gemis na julle weg is. Ons sien baie uit na julle volgende kuier by ons. Groete van ons en al ses die donkiekinders!

Hare's Rest
Hilda D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol. Die gasvrou is hartlik en baie behulpsaam.

Hare's Rest is 'n pragtige plek net buite Wakkerstroom, waar jy die natuurskoon en vredige omgewing kan geniet. Die fasiliteite is vars, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara H
Saam met vriende

Baie lekker en mooi en netjies.

Nolene was baie aangenaam en gasvry. Haar man was net so aangenaam. Die omgewing is baie mooi en die eenhede was baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hare's Rest se terugvoer

Baie dankie dat julle by Hare's Rest kom kuier het Barbara, dit was lekker om julle hier by ons te he. Hopelik sien ons julle weer in die nabye toekoms.
Groete,
Billy en Nolene

Hare's Rest
Aniske C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aniske C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very neat and beautiful. Will love to go back again soon.

It is a beautiful place. The hosts were very friendly and the donkeys are just too sweet. Close to the main town. The views are amazing and their gardens very well kept and neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hare's Rest se terugvoer

Dear Aniske,

It was lovely having you! We are so glad you enjoyed your stay at Hare's Rest and our adorable (and spoilt) donkeys!

We look forward to seeing you again in the future.

Kind regards,
Billy and Nolene

Hare's Rest
Lammie E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lammie E
Saam met vriende

Wou nie huis toe gaan nie.

Baie dankie vir 'n skoon en netjiese verblyf. Die ruim kamer en oopplan-sitkamer met goed toegeruste kombuis het my sommer laat tuis voel. Die omgewing is uiters rustig en mooi. Billy en Nolene was binne minute soos ou vriende. Dankie, ons het lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hare's Rest se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier hier by Hare's Rest Lammie, dit was so lekker om julle te ontmoet. Ons sien uit na julle volgende kuier by Hare's Rest!
Vriendelike groete,
Billy en Nolene.

Hare's Rest
Roger L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation, very neat and clean. Will definitely visit again.

Noleen & Billy are excellent hosts. We really enjoyed our stay at Hare’s Rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hare's Rest se terugvoer

Thank you, Roger, it was great having you here, we look forward to seeing you again!

Hare's Rest
Andre V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Uitstaande verblyf en diens! Hoogs aanbeveelbaar!

Uitstaande blyplek vir vakansies en vir die sakereisiger. Wooneenhede was in alle opsigte perfek en skoon. Billy en Nolene het uit hulle pad gegaan om jou tuis te laat voel. Hare's rest is hoogs aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hare's Rest se terugvoer

Andre, baie dankie dat julle by Hare's Rest kom bly het. Dit was vir ons baie spesiaal om jou, Zelda en jou ma hier te he vir Kersfees, ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Hare's Rest
Luke J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely cottage situated on a beautiful plot, with brilliant hosts!

My husband & I spent three nights at Hare’s Rest as a base for our birding trip in Wakkerstroom. The self catering cottage is very comfortable & clean. The Hare’s have put in a lot of effort making sure that their guests have a wonderful stay. With a full kitchenette, lounging area, comfy bed and great shower we had no unmet needs. Thank you for a wonderful stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hare's Rest se terugvoer

Thank you for your kind words, it was lovely having you stay at Hare's Rest. We look forward to your next visit to our little piece of heaven. A blessed Christmas and a happy New Year to both of you.
Kind regards,
Billy and Nolene.
PS Thanks for the lovely bottle of wine, it will be enjoyed.

Hare's Rest
Kobi A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobi A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker blyplek en vriendelike mense.

Hare's Rest is vir seker 'n baie goeie gasteplaas. Die mense is so vriendelik en laat 'n mens tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hare's Rest se terugvoer

Baie dankie dat julle by Hare's Rest kom bly het, dit was 'n plesier om julle hier te he. Ons sien uit na julle volgende besoek!

Vriendelike groete,
Billy en Nolene

Hare's Rest
Andre V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie vriendelik en het uit hulle pad vir ons gegaan om ons by te staan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hare's Rest se terugvoer

Andre, baie dankie dat julle by Hare's Rest kom oorslaap het. Ons is bly dat ons kon uithelp, en ons hoop die res van julle reis het goed afgeloop. Ons hoop om julle weer eendag te sien. Groete, Billy en Nolene.

Hare's Rest
Vanaf
R770
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R770
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R770
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-weg, Plot 1, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjTABYur08VfddRHWN0pZLdN5xnEUdIDCMUDkezv24GQaNgS2a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 Piet Retief Road Plot 1 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.342853404224 30.153996129258
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem