Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harmonie Farm Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Harmonie Farm Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Peter H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H
Saam met vriende

A most comfortable stay in lovely environs.

Harmonie is a really comfortable and well-appointed farm stay. Indoor and outdoor fireplaces add hugely to a lovely place! Linda is a fantastic host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorenzo B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorenzo B
Gesin met tieners

Rustig en omring deur pragtige berge.

Linda en Deon het uit hul pad gegaan om ons naweekverblyf so gemaklik as moontlik te maak. Die plaas is in die pragtige Koo Vallei geleë en omriong deur die mees asemrowende berge. 'n Hondevriendelike verblyf wat perfek is vir kleiner honde. Die naweek was baie koud en meestal gereën, maar met 'n stoepbraai en kaggel binne die huis het ons 'n heerlike naweek deurgebring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harmonie Farm Cottage se terugvoer

Beste Lorenzo en familie baie dankie vir jul verblyf by ons en jul positiewe terugvoer. Sien weer. Groete Linda

Harmonie Farm Cottage
Willem P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stay.

Friendly service and awesome views. Will definitely go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harmonie Farm Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering. Gaste soos julle maak al die harde werk die moeite werd. Mooi bly en sien weer.

Harmonie Farm Cottage
Philip F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip F
Gesin met klein kinders

Rustige verblyf.

Die ligging van Harmonie Cottage is uitstekend geleë om alle besienswaardighede in die kontrei te besoek. Linda, ons gasvrou, is 'n ster en die kothuis self is ingerig met al die noodsaaklike geriewe. Ons het ons verblyf by Harmonie terdee geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harmonie Farm Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Julle was 5-ster-gaste ek hoop om julle weer te ontvang in die toekoms.

Harmonie Farm Cottage
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Plaas Harmonie 232, Keisievallei, Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57ec46259b909a4fd1974700b68ddafd41dfc8c60a605bb7196fc495b62cfdb155028d1a87f08ef3999f359f6ec2ce0ae3a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Off the R318 Harmonie Farm 232 6270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.690911943954 19.970816622091
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem