Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harold Inn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harold Ashwell-boulevard 32, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Harold Inn bied gehalteverblyf in Melkbosstrand sowat 120 m van die see af. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die eenheid is op 'n residensiële perseel en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. Die slaapbank het plek vir 1 kind onder die ouderdom van 16 jaar, maar beloop 'n ekstra fooi. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie is 1 van 3 selfsorg-eenhede wat reg langs mekaar is.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, stofie, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

'n TV en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kan van die gemeenskaplike swembad en die braaigeriewe by die lapa-area gebruik maak. Elke eenheid het ook sy eie braai. Elke eenheid het 'n buitetafel met sitplek en 'n sambreel.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Harold Inn sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir Harold Inn
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 73

Jaar gelys 4

Ligging

  • Harold Ashwell-boulevard 32, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harold Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harold Ashwell-boulevard 32, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6557fc97de1629e07e3aacd6a3c0a2929b97b32ecf51766f04579d1f0a1c247bb03705a4b1900b5ebef2be4db8882d19b74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 32 Harold Ashwell Boulevard Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.7156499 18.44429
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem