Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harold Inn

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 73

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir Harold Inn
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ineke B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ineke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed, maar we zijn er niet zo enthousiast over.

We hadden hier een goed verblijf. De gastheer hebben we heel even gezien. De uitleg voor de werking van de TV was verkeerd. Verkeerde afstandsbediening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reynett B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynett B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig naby die strand, winkelsentrums en restaurante.

Lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Calvin F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Calvin F
Besigheidsreis

Lovely place, Nico is always there to assist.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georgin K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die beste plekkies ooit.

Baie rustig, stil en die moeite werd om 'n blaaskansie te kon vat by Harold Inn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene C
Gesin met klein kinders

Amazing

My son and I really enjoyed our mini breakaway. The host was very welcoming and could accommodate us on short notice. Thanx Nico!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanette N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig en veilig.

Ons kon seelangs stap tot by restaurante en winkels. Die plek is netjies en smaakvol gemeubileer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaen V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaen V
Gesin met klein kinders

Seemeeue en golwe.

Ek mis nogsteeds die geluid van die golwe en seemeeue vroeg in die oggend by hierdie woonplek. Nico het werklik vir ons 'n ongelooflike 2 dae se huisvesting gegee. Die eenhede is groot, met baie sitplek, groot badkamer en kombuis met alles wat ons nodig gehad het. Die braaigeriewe was ook great en ons kinders het die swembad baie geniet. Ons voertuig was veilig agter 'n geslote hek parkeer. Die verblyf is 200 m van die strand af en gee vir jou 'n ongelooflike uitsig van Tafelberg. Ook 'n kort afstand van hoofstrand. Die dorp is ongelooflik, alles wat 'n mens nodig het. Ons sal graag volgende keer langer wil bly en sal vir seker weer van Harold Inn gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly! Nico is 'n baie goeie gasheer!

Ons sal definitief weer van Nico se plek gebruik maak. Baie rustig en lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelle Y - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelle Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing.

Walking distance from beach, swimming pool if you wanted a warmer swim than the ocean, lovely braai facility.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhyn S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was nice except the load shedding.

I liked the place and the quietness and the sound of the sea the place is very peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marie L
Saam met vriende

Baie goed.

Lekker rustig en goeie weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kadijasa J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kadijasa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

It was the perfect place for any couple that wants to get away and spend time together.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willene R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Die yskassie was bietjie klein maar die res was alles baie gerieflik. Ek sal enige tyd weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Robyn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location.

Neat and tidy, lovely place to stay, near to everything. We loved it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adiel B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adiel B
Gesin met klein kinders

Relaxing, quiet environment.

We had a good stay. The inn is conveniently located close to a shopping centre and restaurants. Nico, the owner, is a nice guy and was very accommodating with some last-minute changes. Thank you for a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shavonne S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shavonne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect couple getaway.

It's private, has everything you need and the area with ocean is extremely beautiful. Had a great time. Will definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pamela B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, I will go back definitely, everything were perfect we did enjoy ourselves.

I really did enjoy it, it was nice and quiet and the place was very clean. Will go there again definitely with some friends next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S
Gesin met klein kinders

Perfect.

Such a beautiful accommodation, we enjoyed it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

My kuier was baie lekker ons het dit verskriklik geniet. Sal sekerlik weer gaan.

Ons gaan weer ons kinders saam neem. Die swembad was baie skoon en lekker om in te swem. Dit was baie mooi skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertram C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertram C
Gesin met klein kinders

Was baie lekker.

Baie gerieflike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hendrik W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice break away, close to the beach and neat.

Ad is misleading as we noticed upon arrival that there are actually 3 units next to each other. We were under the impression that we can use the braai facilities as per pictures but learned that everyone has to share this area. We were very unhappy about that as it was not private at all and had to use a free-standing braai for 2 of our 3 nights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harold Inn se terugvoer

Hi,
So sorry to hear about your bad experience. Please take note that the advert clearly states that there is a communal swimming pool and Lapa braai area. We will amend our advert so that there will not be any misunderstanding in the future. Kind regards

Harold Inn
Vanessa M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa M
Saam met vriende

Baie lekker gekuier!

Ons het baie lekker gekuier by Harold Inn! Sal vir seker weer teruggaan en aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandre N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker, het my naweek geniet.

Ons het dit baie daar geniet. Die braaigeriewe langs die swembad was heerlik. Veilige parkeerplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L
Saam met vriende

Gelukkig

Dit was baie lekker by Harold Inn, sal nie mind om weer daarheen te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donelle B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Donelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stay, only downfall was the stove.

Kindly make provision for a 2-plate stove for cooking purposes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilene D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie om net weg te breek!

Sal Harold Inn beslis aan beveel vir enige paartjie. Baie lekker plekkie om net weg te breek en te ontspan, dis baie rustig, skoon en baie veilig. Die braaigeriewe is uitstekend en die TV-kanale is tops! Sal beslis weer wil besoek. Ons 3 dae was baie lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing and peaceful.

We were looking for a place to just relax and be ourselves and Harold's Inn was the ideal place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaundre V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaundre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

’n Baie lekker plekkie om net af te skakel en te ontspan. Ons sal beslis weer besoek.

As jy en jou gesin ’n sakpas wegbreek soek wat naby die see is, lekker braaigeriewe en ’n afkoel swembad het, is Harold Inn beslis die regte plek. Dit is baie skoon en netjies en die eienaar is vriendelike en behulpsaam. Ons het regtig lekker gebly. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harold Inn se terugvoer

Hi. Dankie. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete Nico Heerschap

Harold Inn
Jolandi D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi D

Amazing!

Goeie waarde vir geld! Alles wat jy nodig het is daar. TV met baie kanale. Netflix, Showmax, YouTube. 'n Lekker braaiplek en swembad. Stort wat lekker groot is. Die beste plek as jy net wil weg kom en aleen wees. Rustig en baie baie skoon en netjies. Dit was ons eerste keer weg van die huis af as 'n klein gesien. Ons was baie skepties omdat ons baie huislike mense is. Die ervaring het my laat voel ek wil definitief een keer 'n maand gaan! Amazing plekkie en diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harold Ashwell-boulevard 32, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6557fc97de1629e07e3aacd6a3c0a2929b97b32ecf51766f04579d1f0a1c247bb03705a4b1900b5ebef2be4db8882d19b74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 32 Harold Ashwell Boulevard Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.7156499 18.44429
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem