Harper Lofts Selfsorg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Harper Lofts Selfsorg is 'n solderwoonstel in die stil Mosel-area in Uitenhage sowat 40 km van Port Elizabeth Internasionale Lughawe af.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die slaapkamers is op die boonste verdieping. Die een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het twee enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n gemaklike bank en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel agter 'n hek wat toegesluit kan word, asook 'n alarmstelsel.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Addo Olifantpark, die Kragga Kamma Wildreservaat, Volkswagen Auto Pavilion, Boardwalk Casino, Adrenalin Addo en Seaview Sanctuary Park in.

Slaapplek

'n Bespreking by Harper Lofts Selfsorg sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Harper Lofts Selfsorg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za