LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Harrington House | LekkeSlaap
+31

Harrington House

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Widenham Terrace 70, Cheltenham-rylaan 2, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Harrington House is 'n selfsorghuis in 'n sekuriteitskompleks in Umkomaas aan die Suidkus. Dié vakansiehuis bied 'n lieflike see-uitsig oor die boomtoppe en Umkomaas-strand is sowat 800 m vanaf die oord.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gaste-toilet. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n hoekbad, toilet en 'n wasbak en daar is 'n buitestort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, 'n stoof en ander basiese toebehore toegerus. Die leefarea langsaan het 2 skuifdeure wat na die patio met stoepmeubels en braaigeriewe lei. Die huis spog met 'n buite-stort.

Die huis front oos sodat gaste die sonsopkoms oor die see kan dophou. Die perseel is net 'n entjie se ry vanaf 'n paar winkels en restaurante in die dorp en sowat 81 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Harrington House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Harrington House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Widenham Terrace 70, Cheltenham-rylaan 2, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Harrington House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mid-Illovo KwaZulu-Natal
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Widenham Terrace 70, Cheltenham-rylaan 2, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAeuA515iUEvxbQJa2hRGeGPeemfSMXQMl6K8Exgvc2u1MSqh9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 70 Widenham Terrace 2 Cheltenham Drive 4170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 16:00-22:00 10:00 -30.213309927261 30.795267467529
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!