+25

Alikreukel 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap De Goede Hoop Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Alikreukel 4 is 'n grondvloerwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Hartenbos in Mosselbaai, 'n hawedorpie op die Tuinroete in Suid-Afrika se Wes-Kaapprovinsie. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 3 kinders. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer ingerig is met 'n kindergrootte stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike sitplek en 'n TV gemeubileer is, en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar. In die kompleks is daar 'n swembad en 'n wassery met wasmasjiene en tuimeldroërs vir gaste se gerief. Die strand is stapafstand en is direk oorkant Hartenbos Seefront. Die eiendom is naby al die restaurante en Pick n Pay. Daar is ook putt-putt en tienpen bowling naby vir die kinders.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Chantel V
5.0
Fantastic. Ons verblyf was baie lekker gewees. Plekkie is baie mooi en gerieflik. Naby alles so kan orals heen stap. Baie stil en rustig. Het alles ge...
Sien meer
Apr 2025
Renchia E
Gesin met klein kinders
4.8
Naby geleë aan alle restaurante en loopafstand! Absoluut fantasties!
Nov 2025
Adriana T
Gesin met tieners
4.6
Ons het heerlik gekuier en sal vir seker weer kom. Ons het heerlik gebly in Alikreukel nr, hoogs aanbeveel, wintertyd gekuier en nie koud geslaap nie!...
Sien meer
Jul 2025
Welmari D
Gesin met tieners
4.4
Baie lekker. Goeie ligging, naby geleë aan alles. Lekker gebly.
Aug 2025
Cynthia W
Saam met vriende
2.2
Daar was nie eers DStv nie. Ons kon nie die Bokke se eerste game reg kyk nie. Daar was niks wat ons kon gebruik nie. Als moes ons self koop soos suike...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Zonika Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kaap De Goede Hoop Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alikreukel 4 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap De Goede Hoop Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae976f659dd660808cf371a34c02bde0ae61e016de62858b3a8dd152f171f278a3ad4143e7bcf11a9de79c4957e3ffa102b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 Kaap De Goede Hoop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.125906921362 22.114918037763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang