Galagos Lodge Guest House
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jocelynstraat 103, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R1 250R1 125 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Galagos Lodge is in die skilderagtige dorpie Kosmos teenaan die Magaliesburg-bergreeks geleë en bied ononderbroke uitsigte oor die Hartbeespoortdam. Dit is 'n ideale ontmoetingsplek vir resigers vanaf Johannesburg, Tshwane en Rustenburg.
Die tripelverdieping-lodge bied 5 luukse en suite-kamers en 3 suites. Elke eenheid het 'n TV met DStv, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die lodge is privaat en sy uitstekende ligging maak dit ideaal vir konferensies, opleidingsessies of werkswinkels. Halfdag-, voldag- en 24 uur-konferensiepakette wat geskik is vir kleiner groepe is beskikbaar, en verleen ook bystand met spanbou-aktiwiteite.
Die eiendom bied in samewerking met die Dandelion skoonheids- en verslankingspa verskeie skoonheids- en verslankingsbehandelings en pakketopsies. Slegs op afspraak beskikbaar.
Galagos Lodge is gerieflik geleë om gaste in staat te stel om die landskap en aktiwiteite rondom die Hartbeespoortdam te kan ervaar en verken.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Yolandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 129
Jare op LekkeSlaap 13
Ligging
- Jocelynstraat 103, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
- Gaste dink Galagos Lodge Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kosmos Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jocelynstraat 103, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
- Geen kinders onder 18