Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartebeeskraal Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mádine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Hartebeeskraal Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Pieter G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Gesin met klein kinders

Hierdie is nie jou normale vakansiehuis nie. Dis uniek en buitengewoon luuks.

Dit was die beste keuse wat ons as ouma en oupa saam met ons kinders en kleinkinders kon doen. Ons beveel hierdie ongelooflike plek aan vir enige iemand wat rus en stilte wil geniet, asook privaatheid. Dit is ietwat afgeleë, maar dit het ons nie gepla nie. En die eienaars was absoluut fantasties. Altyd hulpvaardig en respekteer jou privaatheid as gaste. Amazing plek en sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte.

Die plekkie is net perfek ons kon behoorlik rus en asemhaal ons het absoluut niks gedoen nie. Dit is die wonderlikste mense wat die plekkie besit en ek beveel dit beslis vir almal aan net om bietjie batterye te herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi L
Gesin met klein kinders

'n Ware gesinswegbreek by 'n klein stukkie paradys!

Die verblyf is heel bo aan ons lys en absoluut 5-ster! Die kothuis is beeldskoon. Pragtig, netjies, mooiste dekor en beddegoed wat jou laat voel jy is in n 5-ster-hotel! Alles wat jy benodig is daar. Warm komberse, warmwatersakke, alles wat jy benodig in 'n kombuis, pragtige binnebraai, buitebraai op die mooitste stoep met die mooiste uitsig. Hardloop en speelplek vir die kinders in die veiligste en pragtigste omgewing. Gasvrye eienaars, sout-van-die-aarde-mense en so behulpsaam en vriendelik. Ons het die lieflikste droë hout gekoop by hulle en die ervaring was onvergeetlik. Ons het kennis gemaak met die mooiste Nonnatjies-uil en kon tot 1 meter weg van hom af staan en die mooiste foto's neem. Ons sal beslis weer en weer en weer terugkeer na hierdie pragtige juweel van 'n plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hartebeeskraal Cottage se terugvoer

Baie dankie Yolandi, ek waardeer jou pragtige resensie. Ons wag op jul volgende kuier, julle is baie welkom.

Hartebeeskraal Cottage
Naomi B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi B
Saam met vriende

Blissful, super clean, amazing environment.

Yes please experience this gem. The hosts go beyond the call of duty to bring comfort to their guests. Wonderful experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hartebeeskraal Cottage se terugvoer

Baie dankie vir mooi resensie, my plesier om gaste welkom te laat voel. Groete Madine

Hartebeeskraal Cottage
Leoni J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni J
Gesin met tieners

Rus vir jou siel op ’n stuukie hemel op aarde!

Die plaashuisie is pragtig ingerig. Gemaklik, skoon en alles wat jy nodig het is tot jou beskikking. Alhoewel mens aangewese was van sonkrag was die verblyf wonderlik. Ons as gesin het die tyd daar baie geniet en die omgewing is soos 'n prentjie. Madine, dankie vir jou gasvryheid. Baie seën vir die jaar wat voorlê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hartebeeskraal Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi boodskap, moet sê jul het gevoel soos mense wat ek lankal ken. Sterkte vir die onbekende jaar.
Groete

Hartebeeskraal Cottage
Jenny S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny S
Gesin met tieners

Puik verblyf.

Baie geniet, rustiger plaaslewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza G
Gesin met klein kinders

Ons het 'n wonderlike tyd gehad.

De Wet en Madine, baie dankie dat julle jul stukkie hemel met ons gedeel het. Julle het werklik uit julle pad gegaan en ons het heerlik by julle op die plaas gekuier. Ons seuntjie het veral die beeste en skape, asook die volstruise vreeslik geniet. Ten spyte van die droogte is dit steeds 'n wonderlike vakansieplek. Ons sien jul beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Gesin met klein kinders

Dit is 'n awesome experience.

Baie dankie aan Madine en De Wet vir julle gasvryheid en vriendelike ontvangs. Die huis is skoon en netjies met 'n pragtige uitsig. Die kinders her dit vreeslik geniet en was baie hartseer om terug te gaan huis toe. Ons sal definitief weer kom kuier. Weereens baie dankie vir die lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi D
Gesin met klein kinders

Plaas, rustig, ontspan, en ook naby die see en dorpies. Perfekte vakansie!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartebeeskraal Plaas, Mosselbaai Distrik, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxckQvnXAJj5jiNXTw7UaoJvGe42sEyj8CUKGPouU6Z3mGprzzq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Hartebeeskraal Farm Mossel Bay District 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.006479689402 22.111861309577
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem